Hoogvat, wurggreep en kopklem – rugby en teater se ooreenkomste
2012-06-08 "Dink elke ou wat rugby kyk, die wurggreep waarin spelers mekaar soms plattrek – met die arm om die ou se nek geknyptang – is gevaarlik, onsportief, en behoort verban te word?"Gevaar vir die teatergemeenskap in Suid-Afrika
2012-05-30 <em>Let your language and your culture go</em>? Albert Maritz lug sy mening oor Mike van Graan se opmerkings oor die onlangse Fleur du Cap-toekennings.As iemand in die donker skree, hoop hy altyd iemand anders skree terug
2012-05-23 Albert Maritz skryf oor The Verbalists, Kat and the Kings ... en rugby.
Boekedag 2012: Albert Maritz kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?ONT – ’n (ver-)slag
2012-03-15 “Omdat dit so belangrik is. Dié dag sal die professioneles geld verdien, en die oorlewer opsies hê, en die amptenaar die verskil ken.” Ont is by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.Nuanse ontbreek soms by Statements
2012-01-31 Eerstens het hierdie ‘n stuk ‘n kaal persoon op die verhoog. Hier is dit Bo Petersen – jy kan jou kwalik ‘n mooier vrou kaal voorstel.Dis dié wat waag wat inpas
2012-01-17 Ek’t nog altyd baie tyd gehad vir akteurs wat bereid is om dinge te waag.Top 11 2011: Toneelstukke
2011-12-14Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste.
Luna maak haar "big break" in Melkbos
2011-06-28 There is nothing new in art except talent. – Anton ChekhovLuna maak haar "big break" in Melkbos
2011-06-28 There is nothing new in art except talent. – Anton Chekhov
West Side Story, mentors en die Lotto
2011-05-24 A school should not be a preparation for life. A school should be life … – Elbert Hubbard West Side Story is pas deur De Kuilen-hoërskool se kinders opgevoer. Die name wat betrokke was, kan jy maar neerpen, en dophou. Daar was ...
Romeo en Juliet studenteproduksie van hoogstaande kwaliteit
2011-04-07 Romeo and Juliet deur William Shakespeare Director: Geoff Hyland Teater: Universiteit van Kaapstad Kleinteater met studente van die Departement Toneelspel:Bianca Flanders; Ceire Pearson; Rebecca Makin-Taylor; Phumelele ...
A Midsummer Night's Dream - meer toeganklik as ooit
2011-04-06 A Midsummer Night’s Dream deur William Shakespeare Geselskap: The Mechanicals Regie: Guy de Lancey By die Universiteit van Kaapstad se Intimate-teater met Adam Neill, Danieyella Rodin, Jeroen Kronenburg, Andrew ...

