Persverklaring: Kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2023

  • 0

Prent: verskaf

Die volgende bundels is deur die keurders geïdentifiseer vir die kortlys – in alfabetiese volgorde:

Ashwin Arendse          Swatland
Dominique Botha        Donkerberg
Rina Cascione              Meer as woorde
Franco Colin                Skeletaal
Veronique Jepthas     Soe rond ommie bos

Die wenner sal eersdaags aangekondig word. Die Ingrid Jonker-prysoorhandiging is Saterdag 16 September tussen 18:00 en 19:00 by die Breytenbach Sentrum in Wellington.

Marius Crous, namens die pryskomitee

Lees ook:

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n lesersindruk

Onderhoud: Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n resensie

Donkerberg/Bloodwood deur Dominique Botha: ’n resensie

UJ-debuutprys 2022: Ashwin Arendse se toespraak by die bekroning van Swatland

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n resensie

Nuut by Naledi: Meer as woorde deur Rina Cascione

Geen bekendstelling nodig nie

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top