Pasgelaai

Wat moet ons as literatore dan doen?

Dewald Koen, Willie Burger Seminare en essays 2023-07-27

"Is daar dan enigsins ’n nut vir wat ons as literatore doen behalwe om die 'betekenis' van gediggies vir skoolkinders te verduidelik?"

Persverklaring: Kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2023

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-27

Die wenner sal eersdaags aangekondig word. Die Ingrid Jonker-prysoorhandiging is Saterdag 16 September tussen 18:00 en 19:00 by die Breytenbach Sentrum in Wellington.

Waarom by ’n uitgewer aanklop eerder as om self te publiseer?

Kerneels Breytenbach Seminare en essays 2023-07-27

"Mens het uiteindelik spesialiste nodig op die meeste gebiede. Jy sal nie ’n ambulansman vra om jou beenmurgkanker te behandel nie."

Press release: Virtual workshops – Place names and sign language glossary, University of the Free State

LitNet Akademies en skole 2023-07-27

The Department of South African Sign Language and Deaf Studies (University of the Free State) is excited to announce a virtual workshop series in partnership with the Joint IGU/ICA Commission on Toponymy and the African Association for Lexicography (Afrilex) on 26 September 2023.

Migrants: fear of the "Other" changing the face of politics in Europe

David Willers Opinion 2023-07-27

"Apart from getting sanctions lifted – and the calculation is that the effect of the latest grain shipping blockade embargo will trigger another massive migration crisis in Europe – Putin must also be hoping that the political impact in the EU will speed up calls for an end to the war in Ukraine via a negotiated settlement."

My moeder

CJ Saterdag Poësie 2023-07-27

"Ek woed my storms
in haar arms uit en sy
help my dra aan my
skaduwee al vandat
ek kan onthou"

De-ossifying love

Desmond Gird New writing 2023-07-27

"before our love ossifies
withering unrequited unfulfilled
I will steal your heart truly
once more
committing like never before"

Tussen dagbreek en drome

Loretta Szikra Poësie 2023-07-27

"Op ’n vergange Namibsnag
het die wind ’n kronkellyn
tussen die duine deurgesny
en in ’n vae newellaag
agter die horison verdwyn"

Woordskerwe

Jannie Meyer Poësie 2023-07-27

"Moenie worry nie bloed gee die glas kleur
en word ’n roosvenster heilig hoog gehang in ’n katedraal.
Woorde en daai stukkie papier lê nou opgeskeur,
sonder betekenis – kaal."

Waarom skryf ek Afrikaans: Kaapse struggledigter gepubliseer

Izak de Vries Boeke en skrywers 2023-07-26

"Dit het hoegenaamd nie gesorg dat hy stilgebly het nie. Hy het aanhou skryf onder skuilname, en koeriers, onder wie Allan Zinn, een van die redakteurs van die bundel, het leeswerk vir hom gebring en sy skryfwerk uitgesmokkel."

Estelle Kruger gesels met Rudi Venter oor ’n Skewe, skurwe sirkel

Estelle Kruger, Rudi Venter Skrywersonderhoude 2023-07-26

"Ek hou daarvan om te verras aan die einde, die leser te laat gis op die leestog soontoe. Sodoende verseker ek dat sy of hy sal aanhou lees en nie verveeld raak einde toe nie. As jy ’n jong leser gaan verveel, gaan jy daardie leser verloor."

Pasverskyn: Die binneland in deur Dana Snyman

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-26

Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het.

Nuut by Naledi: Marlene van Niekerk: Die tempteerbare oog, ’n huldiging deur Marius Crous (redakteur)

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-07-26

Die opstelle in hierdie bundel beskou haar werk vanuit ’n verskeidenheid teoretiese invalshoeke en handel oor die sentrale kwessies in haar oeuvre, naamlik die skeppende skryfproses, die aard en funksie van skryf, die mens en die omgewing, vertelling en vertaling, kos en kosmaak, asook die uitbeelding van universiteite.

Nuut by Naledi: Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-07-26

Sirkelgang is die digter se 14de digbundel en verskyn toevallig 40 jaar ná sy debuutbundel.

New from Jonathan Ball: Finding endurance by Darrel Bristow-Bovey

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-07-26

Drawing on literature, natural history, personal memoir and the thrilling epics of polar adventure, this is a celebration of the human spirit.

Die vlinder en die draak

Freek Robinson, Anthoni van Nieuwkerk Onderhoude 2023-07-26

Ons bied binnekort die Brics-beraad aan en Cyril Ramaphosa het die ander Afrikalande genooi om dit by te woon. Maar wat van China? Gaan ons hier in Afrika tevrede moet wees met ’n Chinese leierskapstyl van geen demokrasie nie? Moet ons bereid wees om die Chinese geldeenheid te omarm?

Die virus, die king, "Die Stem" en die sonkoning

Gert van Jaarsveld Seminare en essays 2023-07-26

"Die Britse kroon is 31,5 cm hoog en weeg 1,06 kg. Die raam is van goud, silwer en platinum en is verder versier met 2 868 diamante, 273 pêrels, 17 saffiere, 11 smaragde en vyf robyne. Die 317,4 karaat-Cullinan II is voor en in die middel van die fabelagtige kroon gemonteer. Die Cullinan I, of “Great Star of Africa”, is 530,2 karaat en is aan die bokant van die koninklike staf gemonteer."

Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Frazer Barry

Naomi Meyer, Frazer Barry Feeste 2023-07-26

"Dit is ’n tweejaarlikse fees en die doel uit die staanspoor was om die rykdom van die Afrikaanse kultuur aan die Nederlandse en Vlaamse publiek oor te dra en om kreatiewe samewerking tussen die lande te stimuleer en aan te spoor."

Die Barbie-fliek en agentskap: die pienk kalklig val op Ken

Naomi Meyer Film 2023-07-26

"Tussendeur, terwyl ek Ken se reis beskou, wonder ek: Wie mag uiteindelik vir wie uitdink? Wie kan dit regkry?"

Jan Smuts, 1870–1950, ’n fotobiografie: ’n resensie

Ruhan Fourie Resensies 2023-07-26

"Die skreiende ironie byvoorbeeld, dat Smuts op wêreldverhoë kon praat oor demokrasie en vryheid, maar tuis wit oppergesag en rassediskriminasie gehandhaaf het, word verdoesel."

Top