Pasgelaai

En wat is jóú verskoning?

Bibi Slippers 2012-11-27 Die feit dat Bibi Slippers nog geen boek klaar geskryf het nie, blameer sy op JK Rowling. Wat is jóú verskoning?

Haikoe-kompetisie: Nog 20 haikoes deur Johanna Fourie

Johanna Fourie 2012-11-27 Johanna Fourie se volgende 20 haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Eerste 7 Haikoes deur Raoul Deetlefs

Raoul Deetlefs 2012-11-27 Raoul Deetlefs se eerste 7 inskrywings vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Nog 8 haikoes deur Charl Cilliers

Charl JF Cilliers 2012-11-27 Charl Cilliers se laaste 8 haikoes vir ons kompetisie

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Carla Kargaard

Carla Kargaard 2012-11-27 Kortverhaalskrywer Carla Kargaard waag haar hand aan haikoes.

Haikoe-kompetisie: Eerste haikoes deur Eileen Jensen-Stenekamp

Eileen Jensen-Stenekamp 2012-11-27 Eileen Jensen-Stenekamp se eerste stel haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 4 Haikoes deur Eileen Jensen-Stenekamp

Eileen Jensen-Stenekamp 2012-11-27 Eileen Jensen-Stenekamp skryf 4 haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 7 Haikoes deur Maritza du Preez

Maritza du Preez 2012-11-27 Maritza du Preez se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 9 Haikoes deur Danie Venter

Danie Venter 2012-11-27 Danie Venter se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoes vir God deur Cecile Cilliers

Cecile Cilliers 2012-11-27 Cecile Cilliers skryf 'n reeks haikoes vir God.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Joy Landman

Joy Landman 2012-11-27 Joy Landman se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Eckhard Cloete

Eckhard Cloete 2012-11-27 Eckhard Cloete se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: "karl marx drink koffie in kloofstraat" deur Eckhard Cloete

Eckhard Cloete 2012-11-27 Eckhard Cloete verbeel hom Karl Marx besoek Kaapstad in sy inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Anton J Jansen

Anton J Jansen 2012-11-27 Anton J Jansen se haikoes vir ons kompetisie.

"River Truth" by Callum Kuhl

Callum Kuhl 2012-11-26 Oh, I went down to the old tree
Down by the river blue
I heard somebody calling me
Thought maybe it was you

"Sanity" by Petrus van Niekerk

Petrus Frans van Niekerk 2012-11-26 I’ve pulled a few fast ones
nothing to be proud of
No need to lie to yourself
I paid my dues

Die fluitspeler van Hamelin: met Zorada Temmingh en Niël Rademan

2012-11-26 "Hierdie klassieke verhaal is spesiaal afgestof en in rym geskryf deur die woordvirtuoos, Philip de Vos."

"Nuwe Verhaal" deur Carina van der Merwe

Carina van der Merwe 2012-11-26 Onthou die dae van speel in die sandput
Onthou die dae van snaaks aantrek
Onthou die dae van ma se soene
Onthou toe hardloop lekker was

"Meisie van Storms" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-11-26 Ek hoor die stilte voor die storm
Voel hoe jy aan die weer verander
Dis net die voëls wat vlug wat raas

"Lemme be" by Jean-Pierre Lesch

Jean-Pierre Lesch 2012-11-26 I'm tired of secrets
I'm tired of being here
I'm tired of crying
Tell me where do I go from here?
Top