 |
1

| Nuwe Stories: Ontmoet die skrywers |
| Bibi Slippers
Bibi Slippers se kortverhaal is aangewys as wenner van die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd. Sy gesels met die jong skrywers van wie verhale in die kortverhaalbundel Nuwe Stories opgeneem is. |
2

| SA-illustreerders | SA Illustrators |
| Bibi Slippers
South Africa's brightest and most talented illustrators share their thoughts, their inspiration and their art. | Suid-Afrika se mees geliefde en talentvolle illustreerders. Hulle deel hul gedagtes, inspirasie en hul kuns. |
3

4

5

| Johann de Lange in gesprek met Joan Hambidge |
| Johann de Lange; Joan Hambidge
Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word. |
6

| Hennie Aucamp in gesprek met Danie Botha |
| Hierdie onderhoud tussen Hennie Aucamp en Danie Botha vorm deel van 'n reeks skrywersonderhoude wat LitNet skep ter ondersteuning van die NALN-argief. Dit word geborg deur die Erfenisstigting. |
|
7

| Hermann Giliomee en Die laaste Afrikanerleiers |
| Henry Cloete
"Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het." |
8

9

| Speurders, seks en skryf |
| Chanette Paul; Naomi Meyer
"Hierdie trekvoëlpatroon het voortgeduur nadat ek uit die huis uit is, veral toe ek boonop met ’n man trou wat ook nie vir lank op een plek kon bly nie." |
10

11

12

|
Teken in op LitNet se gratis nuusbrief vir 'n weeklikse dosis vars poësie .