Pasgelaai

Haikoe-kompetisie: Nog 4 haikoes deur Nicolette van der Walt

Nicolette van der Walt 2012-11-28 Nicolette van der Walt se tweede stel inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Vier seisoene haikoes deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 Izak van Rensburg skryf vier haikoes oor die seisoene vir LitNet se groot haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: "die kontinentale kortpad na nêrens" deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 'n Haikoe-siklus deur Izak van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: "’n terloopse haikoe " deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 Nog 'n haikoe deur Izak van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: 3 winternaghaikoes deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 3 winternaghaikoes deur Izak van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Jo Fourie-Symmons

Jo Fourie-Symmons 2012-11-28 Haikoes deur Jo Fourie-Symmons

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Adéle Theron

Adéle 2012-11-28 Haikoes deur Adéle Theron.

Haikoe-kompetisie: "Nagjag " deur Braam van der Vyver

Braam van der Vyver 2012-11-28 'n Enkele haikoe deur Braam van der Vyver.

Haikoe-kompetisie: Haikoe deur Jacqui Williams

Jacqui Williams 2012-11-28 Jacqui Qilliams se inskrywing vir ons haikoe kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Nog haikoes deur Leon van Rooyen

Leon van Rooyen 2012-11-28 Leon van Rooyen skryf nog haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Ockert J du Preez

Ockert J du Preez 2012-11-28 Haikoes deur Ockert J du Preez.

Uit die argief: Gedigte deur Jaco Fouché

Jaco Fouché 2012-11-28 Jaco Fouché se gedigte uit LitNet se argief - opgediep vir jou leesplesier!

Boeing, boeing, gone (to jail)

Gustaf Pienaar 2012-11-28 "Toe was hy so dapper soos 'n leeu. Hy het die oulike waardinnetjie nadergeroep, en - soos in die rolprente – gefluister: "Miss, this is a hijack." Sy het kalmpies geantwoord "Rêrig?" waarop hy gevra het of sy weet wat 'n skaking is. Toe sy bevestigend antwoord, het hy haar opdrag gegee om die kaptein te loop sê dat hy na Lourenço Marques (deesdae Maputo) moes vlieg, anders sou hy - dis nou Jeffers - nie vir die gevolge verantwoordelik wees nie."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers

Sandra Troskie 2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."

Gemengde Vrugte: 'n slaai met skop

Chrizane Geldenhuys, Kobus Galloway 2012-11-28 Hulle is ’n pittige klomp wat in Afrikaans grappies maak. Chrizane van Zyl het met die skerp-skerts-komediegroep Gemengde Vrugte gesels om te sien of hulle die lagspiere sal prikkel. Die gevolgtrekking: as jy jou vrugte droog verkies, is hierdie die regte slaai na jou smaak.

A Spook’s Progress as optional reading

JB Roux 2012-11-28 "A Spook’s Progress is a memoire, recounting the author’s life from his childhood years on, with special emphasis on his career."

Peach van Pletzen oor Bittereinder se Die Dinkdansmasjien

Henry Cloete, Peach van Pletzen 2012-11-28 "Ek sou sê die musiek is effens donkerder en soms veel harder as op die eerste album. Ek vind die lirieke ook soms meer donker, maar steeds vol hoop."

SALA Bloemfontein!

Douwleen Bredenhann 2012-11-28 Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein.

Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal

Estelle Kruger 2012-11-28 "Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?"

Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: verwarrende verwarring oor voldoening

Corlia van Heerden, Hermie Coetzee 2012-11-28 "In hierdie artikel word die aard, omvang en doel van die artikel 129(1)(a)-kennisgewing ondersoek ten einde te bepaal wat presies voldoening daaraan behels."
Top