Pasgelaai

Jakes Gerwel "’n uitstaande rolmodel"

Henry Jeffreys 2012-11-28 "Hy was die aktivis-professor wat nie geskroom het om sy plek in die voorste linies in te neem teen die onregte en vergrype van apartheid nie."

Die jaar 1983 – drie boeke, drie denkers in ’n drempeltyd

Francis Galloway 2012-11-28 Jakes Gerwel se Literatuur en Apartheid staan as baken en padwyser geplant in die jaar 1983. Francis Galloway skryf In Memoriam oor sy bydrae tot ’n kritiese gesprek wat seker as een van die belangrikste studies oor die Afrikaanse literatuur gereken word.

Asikliese karbeenkomplekse maak eerste opslae in goudstormloop

Helgard Raubenheimer LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2012-11-28

"Tot onlangs was goud ’n afgeskeepte element onder chemici. Vanweë sy chemiese stabiliteit, en dalk ook sy prys, is min navorsing daarop gedoen, en aan universiteite is die chemie daarvan meestal net in die verbygaan genoem."

"It was back in 1999" deur Brenden Letsatsi

Brenden Letsatsi 2012-11-27 When we just met and we just fell apart
in a way we never did before
It’s just that I didn’t know that she was bad
All I knew is what I saw

"It's where I want to be" by Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-27 Just like the grains of sand
through an hourglass
our lives will fade away
like water in my hand

"Ja, ek hou van Legos" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-27 As ek my hart nou vir jou gee
Sal jy daar wees
om die smart ook weg te vee?

"Just Sing" by Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-27 When life gives you stormy weather
just smile and pretend
that you moved on

"Keuses" deur Jana-Shay Leigh

Jana-Shay Leigh 2012-11-27 Liefde is 'n keuse
en keuses is belangrik
Bou my op
Breek my af
Hierdie gevoel is gevaarlik

"Klawer Genade" deur Nicoléne Geeringh

Nicoléne Geeringh 2012-11-27 En op die klavier
staan ? bottel wyn
Gewillig te vul met hartsgeheim
En is sy die een wat namens jou drink
ten einde haar siel met donker bevrind?

"Marcia" by Andries de Beer

Andries de Beer 2012-11-27 Pick me up
Pick my bones
My angel
My demon
It’s the flight of the crow

"Musiek ommienek" deur Barbara Potgieter

Barbara Potgieter 2012-11-27 Ek het my favourite musiek
om my nek


"My Ma Sê Ek Moenie" deur Beulah Lee Harris

Beulah Lee Harris 2012-11-27 Sy is die mooiste meisie
en ek wil vir haar hê
Maar kan jy glo
wat sy vir my sê?

"'n Land vol klippe" deur Irene de Kock

Irene de Kock 2012-11-27 Met treë op die stofpad val die reën weer van voor
Stemme fluister woorde van verloor
Waar is die dae van teerpad vanaand?
In 'n land vol klippe soek hy net 'n hand

"Neon balls" by Alfonzo Franke

Alfonzo Franke 2012-11-27 Neon balls light up inside of me
I watch them fall off the tree
Inside of me I watched them fall
Close to you my heart belongs
I won't let go my heart beats strong

"Phezulu" by Andries de Beer

Andries de Beer 2012-11-27 When the falcon dropped its prey in the desert
the wind began to howl
And the Mother gave thanks
for the bread of another day
From the people in the sky

"Promised Land" by Danny Toerien

Danny Toerien 2012-11-27 Take me far away
to a never-ending land
They can’t see, they can’t see
what is happening to me

Dutch conductor Conrad van Alphen on podium for orchestral Christmas Concert at Unisa

Ina van Rooyen 2012-11-27 "The concert promises to be an inspiring experience for the audience with pieces not performed regularly on concert stages."

"Rise" deur Mthandazo Gatya

Mthandazo Gatya 2012-11-27 Never kick me when I’m down
Can’t you be a brother, won’t you help me rise?
I will rise
I will rise, rise

"Rustelose been-sindroom" deur Anke Visagie

Anke Visagie 2012-11-27 Maar elke nou en dan
kan my voete bedaar
My wêreld raak stil
Want ek weet:
Ek het iewers nog ? pil

"Sersant" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-11-27 Jy's die lig op die katoë van my deurpad
Jqy's die blaaie van die Bybel in my binnesak
'n Makker vir elke veldslag, my vriend in die skare
Top