Pasgelaai

Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief

2012-12-18 Liedjieskrywer Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief.  

Campaign

Len Verwey 2012-12-18 "Nights I have stood outside my tent, seen
the orange glow far across the dark space ..."

"Woorde wat jy kan onthou" deur Danielle Steynvardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 My hart klop gou
ons lewe begin hier en nou
Sy oë vas op my
hy veë af ? traan en probeer teen dit stry

"Veertjie" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-12-18 Jy was 'n papiersak in die wind
'n Druppel vasgevang in die vloed
Net 'n veer in 'n volbloed orkaan

"Turn up the radio" by Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-18 I still remember the lyrics to our favourite song
and how we boogied on that all night long
Now the music is playing softly in the background
and I want to dance with you and spin you around

"Train to nowhere" by Andre Vrey

Andre Vrey 2012-12-18 On a train to nowhere
Lost in time
Don't need no worries
What's here's mine

"That night" by Kevin Groenewald

Kevin Groenewald 2012-12-18 Drenched in the rain, your kiss left a stain
When you turned and walked away
It wasn't the same, when I cried out your name
You didn’t even try to stay

"Stad van stof" deur Wynand Coetzer

Wynand Coetzer 2012-12-18 ? Stad van stof stap trap-trap
soos masjinerie se ratte wat klap-klap
En ons sepies kyk terwyl die son sak

"Sê jou sê" deur Liezel Marshall

Liezel Marshall 2012-12-18 Tyd gaan gou verby, as jou hart heel en bly is
Maar spyt my vriend, kom altyd laat
Woorde maak jou vry, as jou kop skoon en rein is
Maar tyd my vriend, raak klaar

"Nooit" deur Andre le Grange

2012-12-18 Skielik snak ek na my asem
Het iets gesien wat ek nie wou nie
of sal ek sê, wat ek nie moes nie
Iets wat my laat voel ek mors my tyd

"My Paradise" by Tshepiso Mokadi

Tshepiso Mokadi 2012-12-18 I went searching, tryin' to find thee
tryin' to find my better half
I’ve been searching tryin' to find him

"My father's words" by Braam Malherbe

Braam Malherbe 2012-12-18 When I was a young boy
My father said to me
Son, life’s not easy

"Models of society" by Mike Thornton-Smith

Mike Thornton-Smith 2012-12-18 You’ve created a world that doesn’t exist
Rebellion pleasures your soul away
It leads you down this dark road
Hiding behind your masked parade

"Meer As" deur Danielle Steynvaardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 Jy sit by die bar
en speel jou sexy kitaar
Ek wil kom hello sê
maar jy’s omring met girls wat jou wil hê

"Mantra of the day" by Louise Viljoen

Louise Viljoen (JBay) Lirieke 2012-12-18

All is said and done
In this day and age
nothing surprises
We're jaded souls
Mantra of the day

"Letting Go" by Andre le Grange

2012-12-18 Who would have ever thought
I could be a naught?
I would have never known
that after all, it’s better to be alone

"Kisklere" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-12-18 Dis 'n gejaag na wind
Soos 'n trop skape stap ons in gelid aan
om dalk iewers 'n los gelukkie te vind
So bang die pap val op die grond

"Jy't my hart gekry" deur Danielle Steynvaardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18
mHier staan ek nou en gee my hart vir jou
Hier staan ek nou met my drome saam met jou
Ek was so bang ek staan hier vasgevang

Laerskoolleiers by ATKV-Jeugleiersimposium toon groot belofte

2012-12-18 Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.

"Jesus is here" by Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-18 Jesus is here
to take the good from the bad
To give a whole lotta love to share
Our friend Jesus is here
Top