Pasgelaai

Oestyd-skryfuitdaging: loon

Jana 2012-12-19 haai Karoo
waai deur oë
liefloos en lafloos

Oestyd-skryfuitdaging: Opdrag aan die tyd voor my

TS Jachter 2012-12-19 Gladys staan in ’n wit kombuis
en sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit.

Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape

David Carlo Steyn 2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreun
in die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.

Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar

David Carlo Steyn 2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.

Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag

David Carlo Steyn 2012-12-19 Die krom kryger strompel
Oor die oop rooi vlakte.

Oestyd-skryfuitdaging: Wingerd

Trienke Laurie 2012-12-19 'n Korreltjie soet druif kan versuur
as 'n mens vroeg opstaan
en jou rug krom

Oestyd-skryfuitdaging: Die kleur van my lag

Susan van Zyl 2012-12-19 Noag was ’n bootbouer, maar in sy hart was hy ’n boer en hy het ’n wingerd geplant die oomblik toe sy skip gestrand het.

Oestyd-skryfuitdaging: Wyn nege maal verdig

Susan van Zyl 2012-12-19 1          VEREDELING
2          ’N HEILDRONK OP DRANK

Oestyd-skryfuitdaging: Vier vroue en 'n strike

Trudie Jordaan 2012-12-19 Die vier vroue het altyd as die oestyd verby is, onder die koelteboom bymekaargekom.

Top 12 2012: Menings

2012-12-19 Hieroor het opinies op LitNet gedurende 2012 ontvlam ...

An interview with the queen of Scottish crime fiction: Val McDermid

Val McDermid, Naomi Meyer 2012-12-19 "British readers have grown increasingly interested in foreign settings in their crime fiction. They're as likely to read about South Africa as anywhere else as long as the books are interesting!"

"Twyfelfontein" deur Dawid Kahts

Dawid Kahts 2012-12-18 Dis Sondagmiddag in 'n face brick tronk
porselein hondjies in ? kas wat pronk
Op die stoep huil jou pa se bokskitaar
jy staar na die dak en huil maar saam

"The Noose" by Adrian van Deventer

Adrian van Deventer 2012-12-18 This noose around my neck is getting tighter
It’s the strains of life
that make it hard to breathe

"Stywelip Soene" deur Annarie Fitgerald

Annarie Fitzgerald 2012-12-18 Bêre jou stywelip soen vir jou ouma
en die lekker knus soene vir my
Gee my ? stywe drukkie

"Stop it" by Mike Valentine

Mike Valentine 2012-12-18 They creep through the dawn mist, with clubs in their hands
Shattered skulls of the innocent, bloody the sands
Man’s weapon is keen, but his expression is bland

"Shigori-wha-a" deur Fridrich Kristen

Fridrich Kirsten 2012-12-18 Sinkgepak langs ? dooie myn
diakens lag in samesyn
Liefde bloei, dis die stof wat gloei
Daar's 'n tronksel in jou bier

"Sentimental obligations" by Adrian van Deventer

Adrian van Deventer 2012-12-18 Sentimental obligations
Supernatural expectations
Story of a life untold
Diaries of a wondering soul

"Sal jy regtig kom?" deur Liza Jansen van Rensburg

Liza Jansen van Rensburg 2012-12-18 En die reën val voor my voordeur
vroeg in die oggend tot laat die aand
Daar is nie ? minuut of sekonde
wat my gedagtes van jou afdwaal

"Perfect" by Ben Mzangwa

Ben Mzangwa 2012-12-18 I got your name glued on my mind
You’re always stuck on my mind
I guess you are forever mine
Top