Gekkedag 2025: Jou humorsin

  • 0

  • LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Adéne Lotz se bydrae hier onder.

Vir my tiener

My tiener word vriendelik verplig om my te help wasgoed ophang. Dis herfs en die sonnetjie effe. Ek wil jou leer (of so dink ek) hoe om dit “reg” te doen, sodat dit effektief droog sal raak.

Ek neem my taak ernstig op. Dit moet van geslag tot geslag oorgedra word. Van my ma na jou ma na wel ...

Met Duitse presisie verduidelik ek.

Wys ek.

Jy gee die besigheid een kyk en sê: “Ja, Mamma, ek wéét. As mens nie die panty Noord ophang nie ... gaan dinge begin Suid gaan!”

Lees Gekkedag 2025-bydraes hier:

Gekkedag 2025: ’n slang in die gras

Gekkedag 2025: Die hoogtepunt van wanhoop

Gekkedag 2025: Maak vol asseblief

Gekkedag 2025: By ampermoedverloor, ’n klippepad, slaggatpad en ’n bakkopslang verby

Gekkedag 2025: My man is ’n man met ’n plan (en hy sing soos ’n kanarie)

Gekkedag 2025: Om oor ’n swart hond te struikel

Gekkedag 2025: Dit is wat gebeur wanneer jy jou lyf jam hou ...

Gekkedag 2025: Om cool te wees

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top