Gekkedag 2025: Om cool te wees
2025-04-23"Mamma, gaan ons vir ons ’n vape koop? Want ek wil ook cool wees."
Gekkedag 2025: Jou humorsin
2025-04-23"My tiener word vriendelik verplig om my te help wasgoed ophang. Dis herfs en die sonnetjie effe. Ek wil jou leer (of so dink ek) hoe om dit 'reg' te doen, sodat dit effektief droog sal raak."
