Gekkedag 2025: Maak vol asseblief

“Dit gebeur gereeld dat my kar se brandstoftenk amper leeg is, want ons het twee platsak studente in die huis. Dan maak ek maar weer vol sodra ek kan. Ek het al benoud geraak vir die dag as die kar heeltemal leeg is. Daarom het ek 2 liter petrol in die garage weggesteek.”