Gekkedag 2025: My man is ’n man met ’n plan (en hy sing soos ’n kanarie)
“Dis amper so drie maande gelede toe my ou handsome weer een middag, na ’n trippie ‘bosveld’ toe, by die huis aankom. Hy het my met een van daardie ‘kom kyk gou wat het ek gekry-stappies begroet. Ek het sommer geweet dat daar weer een of ander iets aan die broei was.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed