Gekkedag 2025: By ampermoedverloor, ’n klippepad, slaggatpad en ’n bakkopslang verby

“Die klippe slaat onder die kar; ek probeer mik na kleineres, ek bekommer my oor die bande! In my geestesoog sien ek al hoe moet ek en ’n boer my hele negosie agter in daai kattebak uitpak om by die spaarwiel uit te kom.”