Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

All my ex-lovers are dead: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-17

"Maria Vos se rou, eerlike interpretasie van ’n teks oor liefde en verlies het gemaak dat jy haar ’n drukkie wou gaan gee aan die einde."

Boesak en die doelbewuste on-onthou | Toyota US Woordfees 2023

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-17

"Meer as Boesak se lewe word só belig, talle helde van wie die name lank nie meer genoem word nie, word vir ’n oomblik weer hardop uitgespreek."

Die vegetariër is spektakulêr en deksels moeilik | Toyota US Woordfees 2023

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-17

"Wat Jaco Bouwer met die stel aangevang het, is reeds die geld vir die kaartjies werd. Gooi dan nog die musiek en die akteurs en die ligte by, dan prut die koue pampoen en die vuurwarm rissies gou vir ’n feesmaal."

Laaste kans: ’n boekebrekfis met Marita van der Vyver

Christiaan J de Swardt, Marita van der Vyver Onderhoude 2023-10-17

"Hoewel hierdie boek nie ’n Covid-storie is nie, gebeur daar dinge, en op ’n manier is dit tog ’n bewusmaking van die skaduwee van die pes wat oor ons gehang het. Die karakters weet nie wat op hulle wag nie, hoewel die lesers ’n vermoede het ..."

Woordmusiek: ’n resensie | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Mariska Bolleurs Aardklop 2023-10-17

"Dit was ’n meersterklas in storievertel. Die verhoog is strak beklee met ’n klavier, ’n paar kitare en swart en wit foto’s van drie legendes: Antoinette Kellermann, Jana Cilliers en Vinette Ebrahim. Coenie de Villiers se Woordmusiek bied ’n meesterklas aan in die fynere kuns van woord-en-musiek."

Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Danneline Ramsden oor Die antie soek ’n Ben10

Naomi Meyer, Danneline Ramsden Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-12

"Sommige vroue het ’n baie jong gees en verkies iemand jonger. Sommige vroue hou van ouer mans en dis hulle persoonlike voorkeur. Soms voldoen mans en vroue nie aan mekaar se verwagtinge nie en dan het dit niks met ouderdom te doen nie."

Tuis ek’s liefie by die Toyota US Woordfees 2023: ’n Instagram-resensie

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-09

"Gaan kyk dit, dink na. En gaan praat met jou ma, jou kind, jou man, jou vrou, jou partner. Hoekom tree ons op soos wat ons binne ons verhoudings optree – jaar na jaar na jaar?"

Magda Louw: ’n skreeusnaakse reis deur die waansin van die lewe | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Leoné Goosen Aardklop 2023-10-07

"Magda Louw is nie bloot ’n toneelstuk nie; dit is ’n komiese meesterstuk wat vermaak, verlig en ’n onuitwisbare merk op die hart en verstand van die gehoor laat."

’n Akkerboom deur Nico Scheepers: ’n resensie | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Mariska Bolleurs Aardklop 2023-10-07

"Buiten die aangrypende teks en bekende De Klerk Oelofse as hoofspeler is daar ’n tikkie 'andersheid' aan hierdie vertoning. Die gasspeler van elke vertoning word anoniem gehou totdat die vertoning reeds aan die gang is – selfs vir Oelofse!"

1: ’n Tragikomedie oor die liefde | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Mariska Bolleurs Aardklop 2023-10-07

"Vir die grootste gedeelte van die toneelstuk speel Swanepoel en Hendrikz met hulle koppe teen mekaar gedruk soos dié van ’n Siamese tweeling. Die stille kommunikasie en choreografie tussen dié twee is indrukwekkend."

Droomwerk laat gehore stomgeslaan | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Lente Treurnich Aardklop 2023-10-07

"Dis wanneer jy tranerig en bewerig opstaan en handeklap dat jy weet ’n vertoning het ’n lewenslange impak op jou gemaak."

Babalela by Momentum Beleggings Aardklop: ’n resensie

Lente Treurnich Aardklop 2023-10-05

"Alles in ag geneem, het hierdie interaktiewe vertoning die jongspul waarlik vermaak. Dit is hartroerend om te sien dat Babalela steeds, 23 jaar ná die oorspronklike publikasie van die eerste boek, goed deur kinders ontvang word."

Die vrou op die dak: die aangrypende verkenning van ’n eksistensiële krisis | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Leoné Goosen Aardklop 2023-10-05

"Die vrou op die dak is ’n triomf in storievertelling en uitvoering. Dit nooi die gehoor om na te dink oor die kompleksiteite van die menslike toestand en die stryd om op te hou vasklou aan die verlede."

Hoerkind: ’n meesleurende verhaal van triomf en transformasie | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Leoné Goosen Aardklop 2023-10-05

"Hoerkind vertel die verhaal van Herman Lategan se lewe – gekenmerk deur teëspoed, uithou, aanhou en uiteindelike triomf. Maak gereed om deur die dieptes van hierdie drama te delf."

Mirakel: ’n resensie | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Lente Treurnich Aardklop 2023-10-04

"Dawid Minnaar as Danté du Pré het dit reggekry om ’n verskeidenheid emosies by die gehoor te ontlok: Hy het ons laat lag, huil, kommer en nadink oor die lewe. Wat anders is ’n tragedie se doel as katarsis?"

Tuis, ek’s liefie by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Cintaine Schutte

Naomi Meyer, Cintaine Schutte Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-28

"Ek dink mense gaan die produksie geniet. Dit het baie lag en baie byt. [Dit] het ook ’n fantastiese rolverdeling. Amanda Strydom, Wessel Pretorius, Crystal-Donna Roberts, Carlo Daniels en Veronique Jephtas."

Braam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Naomi Meyer, Nico Scheepers Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-27

"Vir my voel dit soos om animasie te kyk wat lewend word. Dis werklik iets wat mens net in die teater kan ervaar."

Die dag toe Guppie sweef by vanjaar se Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Jeani Heyns

Naomi Meyer, Jeani Heyns Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-27

"Kinderteater is van kardinale belang in ’n feesprogram. Kinders moet van jongs af blootgestel word aan kuns van alle vorme sodat hulle kan lief raak vir die kunste en hulle wêreld kan verbreed. Ouers moet ook hulself afvra: Sal jy eerder wil hê jou kind moet ’n uur op die selfoon spandeer of hulle na ’n onvergeetlike teaterervaring neem?"

Strong story, adaptation and team make The promise this year’s must-see stage production

Clifford Roberts Lifestyle and entertainment 2023-09-27

"This is theatre and theatre-making at its best."

Hoerkind by die Toyota US Woordfees: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck

Naomi Meyer, Margit Meyer-Rödenbeck Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-19

"Die teater is 'showing, not telling', maar hoe nou gemaak met ’n eenmanvertoning van memoires? Dis toe ek besluit het om elke toneel basies as ’n eie klein drama te sien. Jy kry nie kans om aan die slaap te raak, gemaklik te raak of aan ander dinge te dink nie. Herman/Geon Nel vereis jou aandag."

Top