Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Many stories to tell: an interview with Kanna award-winning playwright

Menán van Heerden, Chenal Kock Onderhoude 2017-07-18

"Theatre holds great power in introducing the youth to stories – important stories. These stories being told on stage often trigger hidden stories within the youth that they are afraid to tell or explore." 

Institute for Justice and Reconciliation: an interview with Eleanor du Plooy

Menán van Heerden, Eleanor du Plooy Onderhoude 2017-07-18

"At IJR, we believe communities must participate in identifying, analysing and creating solutions to the conflicts and injustices that affect them. IJR contributes expertise to empower communities further with knowledge and skills to develop their capacity to achieve socio-economic justice and reconciliation." 

Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

François Maree, Naomi Meyer Feeste 2017-07-14

"Daar word gelag oor ou stories, gedroom oor pynlose visies en gekla oor die hitte. Daar word geworstel met ’n groot siekte en onkonvensionele verhoudings. Die hitte is die verbryselde eerlikheid van die platteland. Sy wrokkige bedoelings laat die sweet aftap en die tonge praat."

Die klein prinsie by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

Naòmi Morgan, Naomi Meyer Feeste 2017-07-14

"Ek het al so baie van en oor Saint-Exupéry gelees dat ek deur al hierdie leeservarings beïnvloed word wanneer ek Die klein prinsie lees. Ek dink dit gaan oor die intense verlange wat ons soms het na die kind wat ons nie meer is nie, ’n verlange na onskuld, opregtheid, maar ook geloof, hoop en liefde."

Nul is nie niks nie: ’n onderhoud met Antoinette Louw

Antoinette Louw, Naomi Meyer Film 2017-07-13

"Alhoewel Jaco Jacobs se boek ’n jeugroman is, is die film vir beide kinders en ouers. Almal kan met die storie en emosies identifiseer en word daardeur geraak. Dis ’n storie oor lewe en dood, en veral hoop."

PEN Afrikaans Vertaalfonds: ’n onderhoud met Marga Stoffer

Marga Stoffer, Naomi Meyer Onderhoude 2017-07-12

"Dit is belangrik vir ons letterkunde om as ’t ware deel te raak van die 'literêre gesprek' in die wêreldletterkunde, en dit is ook belangrik in die konteks van die statuur van ons taal en kultuur en letterkunde."

Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes

Liné Loff Reis 2017-07-11

"Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies gesing."

Stories help om navorsing – en menswees – te verstaan

Estelle Kruger, Marguerite Müller, Julian Müller Onderhoude 2017-07-06

"Dit is juis deur fiksie dat dit vir ons moontlik word om uitdrukking te gee aan beide ons negatiewe en ons positiewe ervaringe." 

Die storie kies jou: 'n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark

Mercy Kannemeyer, Hugo Theart, Amee Lekas Teater 2017-07-04

"In Suid-Afrika moet ons ook nooit ophou om unieke maniere te vind om sosiale kwessies aan te pak nie. Teater is vir mense ’n manier om genesing te vind. Mense kom teater toe om te ontvang en hulle soek nuwe antwoorde."

The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker

Sadulla Karijker, Catrina Wessels Kopiereg-wetsontwerp 2017-06-30

"For me, as Chair of Intellectual Property, the Bill presents an attack on intellectual property law from a basis of ignorance. It has the potential to create great uncertainty going forward. It comes down to abolishment of property rights and the depreciation of intellectual property as an economic driver."

Waarom sielkundiges sélf ook emosionele versorging benodig

Izanette van Schalkwyk, Naomi Meyer Onderhoude 2017-06-29

"Dié eerlike erkentenis en dapperheid tot volgehoue selfsorg om [as sielkundiges self] te floreer, word dan ook die spieël vir ander."

Vrystaat Kunstefees 2017: Kleinboer tussen tradisie en moderniteit

Johann Rossouw, Naomi Meyer Feeste 2017-06-29

"Omdat Kleinboer se fiksie so outobiografies is, behoort sy drie boeke saam gelees te word, nes elkeen van ons van ons lewe slegs as een lang verhaal met kleiner hoofstukke sin kan maak."

VraNet: Noodhulp en medikasie

Liné Loff, Erika Drewes Onderhoude 2017-06-28

Watter noodhulpitems en medikasie moet altyd in jou kas wees? Is dit belangrik vir jong volwassenes om daagliks vitamienaanvullings te neem? Is dit sinvol om jou simptome op Google op te soek ten einde vas te stel hoekom jy vreemd of siek voel? Liné Enslin gesels met Erika Drewes.

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud

Daleen Venter, Marion Erskine Skrywersonderhoude 2017-06-28

"Dis so maklik om nou op ’n tamatiekissie te klim en jou opinie vanuit die veiligheid van jou huis te gee. En dis nóg makliker om so ’n kuberboelie se kommentaar te like en saam te lag wanneer daar nie vir jóú gelag word nie. My ma het my egter een ding geleer: ’n Grap is ’n grap wanneer albei partye lag."

Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer

Estelle Kruger, Milton van Wyk Onderhoude 2017-06-27

"Ek het deur my onderwysloopbaan eerstehands bepaalde kritiese dilemmas ervaar. Van die dilemmas is dat die betekenis van onderwys radikaal verander het en dat dit uitsluitlik gemik is op prestasie, uitsette en effektiwiteit."

Waterskaarste: Dibi Breytenbach se wenke

Dibi Breytenbach, Naomi Meyer Onderhoude 2017-06-22

"Wat in ons dorp opvallend was, was hoe vinnig die mense dissipline aangeleer het ten opsigte van waterverbruik toe die water heeltemal klaar geraak het. Ons het werklik nie ’n keuse gehad nie. Dis iets wat ons eintlik lankal moes geleer het, ter wille van oorlewing."

Die WAT dokumenteer Afrikaans in sy wydste omvang

Menán van Heerden, Gerda Odendaal Onderhoude 2017-06-22

"Oor die jare het die Buro van die WAT ook besondere moeite gedoen om soveel as moontlik voorbeelde van streektaal vir sy databasis te versamel ten einde ’n omvattender en meer verteenwoordigende dekking daaraan in die WAT te kan gee. Daar is onder andere kontak gemaak met verskillende gemeenskappe ten einde streektaal op te teken, en sedert die 1990’s word daar ook toenemend op die versameling van gesproke materiaal gefokus."

Onvertelde stories: Noord-Kaapse mondelinge-oorlewering-projek

Menán van Heerden, Isabeau Botha, Janine Brown Onderhoude 2017-06-21

"Die opteken van mondelinge oorlewering speel ’n belangrike rol in die bewaring van ’n taal en sy geskiedenis, veral om voorheen onvertelde en ongedokumenteerde geskiedenisse in te sluit." Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl het van 8 tot 11 Mei 2017 die Noord-Kaap besoek om inwoners se stories op te teken. 

Die jeugboek Anna Atoom, wetenskapfiksie en omgewingsgesprekke

Estelle Kruger, Henriëtte Loubser Kinderboeke 2017-06-15

"Niks verhoed ... die wetenskaponderwyser om fiksietekste soos die Anna Atoom-reeks, met die talle feiteblokke, in die klaskamer in te span nie."

VraNet: Rekenaars en foutspeuring

Liné Loff, Jürgen Loff Onderhoude 2017-06-15

Deesdae is dit byna onmoontlik om sonder ’n rekenaar of basiese rekenaarvaardighede oor die weg te kom. Vir ’n jong volwassene wat nou die werksmark betree, is dit nóg meer van belang. Liné Enslin gesels met Jürgen Loff oor rekenaars, sagteware, foutspeuring en die dinge wat elke rekenaargebruiker behoort te weet.

Top