Slypskole
Gepubliseerde skrywers help aspriant-skrywers om aan hul skryfwerk te skaaf deur kritiek te lewer op werk wat voorgelê word.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)
2023-10-25"Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy 'oerwond'. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Theatre review of Jessie, die man en die maan (version 1)
2023-10-25"There is no working actor more physically capable than Carlo Daniels. You can’t help but admire his technique as he moves (light on his feet) for an hour straight without the audience losing a single word." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet’s Kommadagga workshop with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot: an interview with Thabiso Mahlape
2023-08-24"So many stories have already been told; some may be the same as what you want to tell, but how well a writer manages to make it new is important to me. And then the first paragraph: this is where an author ought to show off their writing."
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: aankondiging | announcement
2023-08-16LitNet is bly om die deelnemers en mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool aan te kondig. | LitNet is pleased to announce participants and mentors to the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot: ’n onderhoud met Fourie Botha
2023-08-07"Skryf is ’n werkwoord. Wanneer ’n mens op ’n fiets klim, word jy ’n fietsryer; stap jy by ’n prokureursfirma in, is jy ’n kliënt. Meld jy by die Paulet Huis aan, kyk die mense daar vir jou soos ’n mens na ’n skrywer kyk en moet jy na jouself as ’n skrywer kyk. Jy het opgedaag om jou job te doen, en soos by enige werker is daar ’n doel voor oë."
Persverklaring: Digkunsleiding by ’n digtersdorp
2023-07-20Sutherland se Louwhuis en -museum en die ATKV-Skryfskool bied ’n poësiewerkswinkel aan. Bernard Odendaal, Afrikaanse digter, digkunskenner en voormalige direkteur van die ATKV-Skryfskool, sal op Vrydagmiddag 18 Augustus en Saterdagoggend 19 Augustus 2023 ’n poësiewerkswinkel op die Roggeveldse plaas Klipkraal buite Sutherland lei.
Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag: terugvoer deur Christa Kleynhans
2023-06-27"Cape Flats Stories se mandaat is om minderbevoorregte skrywers die kans te bied om gepubliseer te word. Die werkswinkels se opbrengste word gebruik om die publikasiekostes te dek. Die twee boeke – ’n digbundel en ’n versameling kortverhale – sal deur NS Skrywershuis gepubliseer word."
LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot
2023-05-30Die drie-week-residensie sluit in: retoerkaartjies na Gqeberha (Port Elizabeth), indien nodig, vervoer tussen die lughawe en Somerset-Oos, ’n gerieflike, eie "kamer met ’n uitsig", die Stigting se inwonende sjef se heerlike maaltye en onbeperkte toegang tot die internet.
LitNet’s Kommadagga workshop with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot
2023-05-30The residency includes return tickets to Gqeberha (Port Elizabeth), if needed, transport between the airport and Somerset East, a comfortable “room-with-a-view” of your own, housekeeping services and delicious meals prepared by the Foundation’s resident chef.
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop
2023-03-30Sluitingsdatum aangepas: Stuur jou voorlegging voor middernag op 20 April! Deadline extended: Send your submission before midnight on 20 April!
LitNet-slypskool Om te skryf: Die finale verhale
2022-11-17LitNet-slypskool Om te skryf: LitNet het die finale verhale gepubliseer.
Die delivery man
2022-11-17Lees die finale weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Lara se pienk mandjie
2022-11-17Lees die finale weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Die spieëlkas
2022-11-17Lees die finale weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Spookradio 302 FM
2022-11-17Lees die finale weergawe van Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Geld kan nie als koop nie
2022-11-17Lees die finale weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Kommadagga 2022: ’n Gedeelde ervaring / A shared experience
2022-11-032022 se Kommadagga-slypskoolkandidate deel hul ervarings en ’n pronkparagraaf uit hul skryfwerk. | Kommadagga Writing School candidates of 2022 share their impressions of the experience, and also a snippet of their writing.
Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Spookradio 302 FM, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Die spieëlkas, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
