Sluitingsdatum aangepas: Stuur jou voorlegging voor middernag op 20 April!
Deadline extended! Send your submission before midnight on 20 April!
Is jy lief vir die teater en wil jy leer om treffende, opiniebepalende teaterresensies te skryf? LitNet en STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) bied oor die volgende maande ’n aanlyn teaterresensiekursus vir drie Afrikaanse en drie Engelse aspirantresensente aan.
Vier top resensente en teaterkenners sal die deelnemers begelei.
Indien jy wil deelneem, stuur ’n resensie van ’n verhoogstuk wat onlangs vertoon is, of van ’n rolprent wat jy onlangs gesien het, aan naomimeyer@litnet.co.za.
Jou resensie moenie langer as 600 woorde lank wees nie.
Jy kan dalk een van drie Afrikaansskrywende resensente wees wat gekies word om in drie aanlyn rondes te leer om in Afrikaans teaterresensies te skryf wat vol sale en baie gesprek sal afgee.
******
Are you passionate about theatre and do you want to learn to write striking and opinion-defining theatre reviews? Over the next few months LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) will be presenting an online theatre review workshop for three aspiring Afrikaans and three aspiring English theatre reviewers.
Four top reviewers and theatre cognoscenti will guide the participants.
If you’d like to be considered, submit a review of a theatre production that was performed recently, or of a film that you saw recently, to naomimeyer@litnet.co.za.
Your review should not exceed 600 words.
You could be one of three English-writing reviewers selected to learn, over three online rounds, how to write theatre reviews in English that are likely to draw the crowds and have the tongues wagging.
Also read:
Om tot ’n STAND te kom. Gesprekke rondom die voortbestaan van die uitvoerende kunste in Suid-Afrika
Teaterliefhebbers in Johannesburg byeen om kunstenaars te ondersteun