Skryfsake en rubrieke
Inligting oor alle skryfverwante sake
Information about all writing-related matters
Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Anzil Kulsen
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Lara se pienk mandjie, verslag een deur Eben Venter
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Lara se pienk mandjie, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Lara se pienk mandjie, verslag een deur Anzil Kulsen
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Die delivery man
2022-09-08Lees die eerste weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Dit is haar inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
Die spieëlkas
2022-09-08Lees die eerste weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Dit is haar inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
Geld kan nie als koop nie
2022-09-08Lees die eerste weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
Lara se pienk mandjie
2022-09-08Lees die eerste weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
Spookradio 302 FM
2022-09-08Lees die eerste weergawe Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
Kennisgewing: MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat, 2023
2022-09-05Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith.
Kommadagga 2022: Hier is ons slypskoolkandidate
2022-08-25Kyk wie neem deel aan LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat in Oktober op Somerset-Oos aangebied word. Altesaam 64 aansoeke is ontvang vir dié slypskool wat vanjaar op die skryf van tydskrifverhale fokus.
LitNet-slypskool Om te skryf
2022-08-05Alle voornemende skrywers is welkom om in te skryf vir keuring vir die LitNet-slypskool Om te skryf. Voorleggings van kortverhale word ingewag en vyf skrywers sal aangewys word om deel te neem. Voorkeur sal verleen word aan goeie werk van skrywers wat nog nie solopublikasies gelewer het nie.
Kommadagga 2022: Koos Kombuis onthou hoe Huisgenoot hom aan die lewe gehou het
2022-05-26Die sluitingsdatum vir aansoeke vir LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool vir tydskrifverhaalskrywers is om die draai: 10 Junie 2022. Koos Kombuis vertel hoe hy as jongman oorleef het deur verhale aan Die Huisgenoot te lewer.
Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2022
2022-04-06Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Junie 2022. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
LitNet se Kommadagga-slypskool vir tydskrifverhaalskrywers, aangebied saam met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot
2022-02-09Aspirant-tydskrifverhaalskrywers kan nou aansoek doen vir vanjaar se Kommadagga-slypskool, aangebied deur Rachelle Greeff en Niq Mhlongo. LitNet, die Jakes Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot maak dié geleentheid moontlik.
LitNet’s Kommadagga writing workshop for magazine story writers – presented together with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot
2022-02-09Aspiring magazine story writers can now apply for the Kommadagga writing workshop, presented by Rachelle Greeff and Niq Mhlongo. Made possible by LitNet, the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot.
Persverklaring: Wenners van nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 2020/21 bekend
2021-12-20Die uitslae van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse groot Nasionale BSV-Skryfwedstryd, is pas bekend. Hier is die wenners.
Kommadagga-kortverhaal: "We breathed"
2021-11-29"Toe Danielle bykom, lê sy in die gras op ha maag. Haar gesig is dik en warm. Sy kyk in die rigting van Perry se stem. Danielle sien waar sy op haar rug lê. Outjie skyn ’n phone lig op ha." – Lees Jodie Groener se Kommadagga-kortverhaal.
Kommadagga-kortverhaal: "Eendag is eendag"
2021-11-17"Ek het my kombuisie en twee kamers uitgemeet met ’n stok en ge-imagine die furniture binne-in die vertrekke." – Lees Kenneth Williams se Kommadagga-kortverhaal.
Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"
2021-11-11"Deesdae het jy nogal ’n houding." Hy spoel sy hande af. "En moetie eers van die ander storie praat nie." – Lees Daylen Tobias se storie waaraan sy by LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool in Somerset-Oos gewerk het.
