Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Om ’n bok se hart te plant"

Carla Kargaard, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Om ’n bok se hart te plant"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Ontspoor"

Tanya van Buuren, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Ontspoor"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "The day Madiba died"

Frederick Botha, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "The day Madiba died"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Utopia"

Christina van Deventer, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Utopia"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Vlekke op die grond"

Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Vlekke op die grond"

Nadia

Christien Terblanche 2014-04-08 Nadia could not tell time yet. It was the stillness of the night that told her that it was already past midnight, to her a magical line between today and tomorrow. She was born at this hour, her mother always said. She was called Nadia because the stillness of the hour brought hope that the morning was approaching.

Om teen clichés te stry, te swerf en daarmee te groet

Rentia Bartlett-Mohl 2014-04-02

Die laaste sinne van my MA-skripsie wag om geskryf te word. Ek moet dus groet. Dit was groot pret en baie insiggewend om julle skryfwerk te begelei. Dit was heerlik om te sien dat daar soveel aspirantskrywers in Afrikaans en Engels skryf en stelselmatig leer om meer oorspronklik te kyk, dieper te dink en meer te lees.


Geradbraakte nuanse van die feetjies en dwergies

Marthinus van Loggerenberg 2014-03-18 "Abel gryp stoterig sy broer se polse agter sy nek vas en dwing hom gras toe en fluister toe in sy oor: "Vertel my van die dwergies, Truan. Hei boetie, vertel my van die dwergies, toe?" paai Abel saggies."

 


Tollie se stem

Joanita Erasmus-Alt 2014-03-11

Agter die strooise kry ons vir Nônô en Tollie. Tollie bou 'n draadkar. Nônô terg toktokkies met 'n lang, dun stokkie.

Kort, korter, twitter

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-04 Rentia besin oor kort sinne in ons informasie-era - en die sogenaamde "twitter-roman" .

Die cowboyhoed

Hannes Steyn 2014-02-25

"Moenie nou omkyk nie, maar daar het nou net ‘n man met ‘n komieklike hoed agter jou gaan sit,” fluister Liza terwyl sy vooroor leun en my op die neus tik."


Aftree langs die Serpentine

Pietman Roos 2014-02-11

"Die punt van die roeispaan sak saggies in die rivier en stoot kalm die bootjie van die wal weg."

Twee hoenders vir Jabulani

Riette Hugo 2014-02-04 “Umlungu! Umlungu! Galepa mina!” (Wit man, wit man, help my.)

Lemon people

Heidi Henning 2014-01-21

"I crouch next to her. It smells like moss and lemon verbena. I run my finger over the lemon man. He has freckles from the dust."


Maaltyd

Joanita Erasmus-Alt 2014-01-10

"Sondae eet ons op die stoep. Dis die enigste stoflose dag van die week. Dan gaan lê die verstikkende stof wat die veetrokke van Maandae tot Saterdae op pad na Lappies se slagpale uitry. Na kerk maak ons 'n brunch – sommer net tamatie-en-kaas-snackwiches en tee – en dan sit ons buite op die smal stoep. Ek en Ma."
 

Kô laat ons saamsing

Rentia Bartlett-Mohl 2013-12-17 My laaste rubriek van 2013: Madiba, musiek, 'n merkwaardige treursang en laaste skryfraad.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Rentia Bartlett-Mohl Skryfwerk 2013-12-16

2014 kruip nader. Hiermee die top 15 kortverhale van 2013 op LitNet.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Willem Breyl

Naomi Bruwer, Willem Breyl 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Willem Breyl, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Tanya van Buuren, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Solette Stander

Naomi Bruwer, Solette Swanepoel 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Solette Stander, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.
Top