Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Bekendstelling: CTRL Z my lewe

2014-08-01 Bekendstelling van CTRL Z my lewe deur Cherene Pienaar, 7 Augustus 2014 by My Basaar.


Middernagstories (Deel III)

Alex J Coyne 2014-07-30 Maak die derde deur oop en kom binne … Pasop net dat die wind nie die deur agter jou toewaai nie, want hoe sal jy dan die pad terug na jou wêreld vind?

Middernagstories (Deel II)

Alex J Coyne 2014-07-10 "Hier is nóg vyf stories net vir middernag … Of, hierdie keer, vir net ná middernag. Lees, want die tyd stap aan en die deure maak oop …"

Middernagstories (Deel I)

Alex J Coyne 2014-07-08 "Dit is middernag en die laaste deur word oopgemaak."

Herinneringe aan Dennegeur

Estelle Condra 2014-06-25 "Van diep binne-in my kom daar iets soos ’n wete dat ek nooit sal vergeet dat ek ’n jong vrou geword het op Dennegeur nie. Dennegeur, die plaas wat nou nie meer is nie."

PEN Young Voices 2013: Freyja

Christina van Deventer 2014-04-30 Christina van Deventer is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees haar wenverhaal.

PEN Young Voices 2013: Terug

2014-04-30 Danie Stander is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees sy wenverhaal.

Die plaas in die glas

Chris-Fick van Niekerk 2014-04-23 Uit die tabakdagboek van Chris-Fiksie.

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Akkedis"

Carien Smith, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Akkedis"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Binnekort"

Carien Smith, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Binnekort"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die einde van ’n wêreld"

Martin Laubscher, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die einde van ’n wêreld"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die koekie-tannie"

Heloïse van der Walt , Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die koekie-tannie"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die Siekte"

Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die Siekte"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die vrese van Bennie Wessels"

Corné Koegelenberg, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Die vrese van Bennie Wessels"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Drie daggakoppies rook tesame"

Frederick Botha, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Drie daggakoppies rook tesame"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Een in ’n Miljoen"

Luka Dreyer, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Een in ’n Miljoen"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Een, twee, drie, blok myself"

Ilisna Nel, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Een, twee, drie, blok myself"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Elke hond kry sy dag"

Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Elke hond kry sy dag"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Martine se teepot"

Susan Gaigher, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Martine se teepot"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Maslow"

Susan Gaigher, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Maslow"
Top