Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Vat vyf, Cinque Terre

LitNet 2015-04-01 Google, jou lekker ding! So teen die einde van 2013 sit ek voor my rekenaar en tik in: “Unesco World Heritage sites.” En daar skop hy hom uit – die Cinque Terre. Ek spring weg en beplan (saam met my vriend Google) die toer van ’n leeftyd vir Julie 2014. My reisgenoot is my ma, […]

Die ou man en Pan

Willem Boshoff Skryfkompetisies 2015-04-01 Eendag, lank, lank gelede, in die verre verlede, was daar ‘n ou man. ‘n Ou man wat graag iets wou ontmoet. Iets ontmoet soos Pan. Nie iets soos ‘n San, of Khoi-khoi of khoisan nie (alhoewel hy tog in retrospek sou nadink dat alles daar by hulle begin het). Nee, vir Pan, ‘n alles, ‘n […]

Oom Dawid se rooi lorrie

Wendy Anthonie Reis 2015-04-01  Oom Dawid de Klerk se bekendheid as karweier het wyer as die Karoovlaktes gestrek. Ewe bekend was sy granaatrooi lorrie met die dik wange, lang dek en houtkappie. Wanneer die houtkap afgehaal is, is brandhout, bakstene en bousand vervoer. Word die kantrelings opgeklap is skaap, bees of selfs perde na buurdorpe en stede aangery. 1968. […]

Die Sout

LitNet 2015-04-01 Ek is op pad Velddrif toe. Van my familie se wortels lê aan die Weskus. My oupa en ouma se laaste rusplek is tussen die duwweltjies in die sandgrond van die ou begraafplaas en iewers op ‘n duin staan ‘n gedenkteken ter gedagtenis aan visserman-drenkelinge met my nooiensvan op. Soos wat ek met die R27 […]

Die Goue du Midi-toer

LitNet 2015-04-01 Ons sluit by die groepie aan wat onder die bome staan en skerts. Serpe roer in die aandlug en Afrikaanse sêgoed val saam met herfsblare op die sypaadjie voor Hotel Du Centre Et Lauragais in Castelnaudary, die rendezvous vir ons kanaaltoer. Binne sit ons almal later aan oor skottels cassoulet, ‘n bredie van gepreserveerde eend, […]

Verwonding

LitNet 2015-04-01 Waar is die weermagkamp nou? Dit was net hier? Die oorlog is verby. Ander soldate marsjeer nou. Walvisbaai. Namibië. Suidwes. Miskien het die dorp net so uitgebrei dat mens dit nie meer kan sien nie. Hulle ry lank in die dorp rond op soek na tekens van die verlede. “Kom ek gaan wys julle die […]

Drink, speel, geen liefde

LitNet 2015-03-31 Mens leer meer deur te reis as op Universiteit uit boeke, het een mens eenmaal gesê. Slim ou! Na my egskeiding het ek soos Eat, Pray, Love se vrou “na myself gaan soek!” Ek het net nie fondse gehad om vir soveel maande te soek nie! Ek het my ou spaargeldjies gesit en tel en […]

Kindertyd in die Namib, 1988

LitNet 2015-03-31 Die rooi ou Chev bakkie kreun en steun oor die geel golwende hobbels van die Namib-woestyn. “Ek kan nou lekka check die reën is weg,” sing my pa vrolik in die bakkie se tweerigtingradio se handstuk in. “Jou hier jou daar, jou doringblaar, die vaal jeep is baas,” sing oom Simon terug oor die radio. […]

Vlug SA203

Hester Genis 2015-03-31 Lizette vlieg na New York. Ek vat haar lughawe toe. Sy vlieg 16:45, land in Johannesburg 18:45. Daar's genoeg tyd om iets te drink, te bel en koebaai-smse te stuur. Die bagasie word in Kaapstad deur bespreek tot in New York. Ons gaan dadelik inweeg. Lizette, effe doof in die een oor, moet vorentoe leuen […]

Roadtripping

LitNet 2015-03-31 Hoe gemaak as jy 1 634,9 kilometer of 15 ure en 48 minute agter 'n partytjie en vriende aanry? Trek jy 'n Oupa Viljoen op jouself en ry reguit deur, RSG-radiostories en 'n bottel Sprite as geselskap. Ouma Viljoen lê klein opgekrul in die sonnetjie op die agtersitplek saggies en snork. Of is jy soos […]

Stembrief deur Nini Bennett

Nini Bennett-Moll 2015-03-09 "Hier kom ’n maag aan. Hy trap wiegend soos ’n malgas."

Middernagstories V

Alex J Coyne 2015-02-02 "Sy weef die kombers van jou nagmerries aanmekaar, in ‘n sinkhuisie in die bos, waar niemand sal soek nie."

Kind van God

Jaco Fouché 2015-01-27 "Geagte Pastoor

Eerstens, voor ek my redes gee vir hierdie skrywe wat eintlik so kort op die eerste volg, moet ek sê: dankie vir u belangstelling en besorgdheid."

Middernagstories IV

Alex J Coyne 2014-10-13 "Kom vinnig in, want die deur bly nie lank oop nie. En onthou jou flitslig – dit is baie, baie donker hier …"

Skenkers

Renée du Toit 2014-10-03 "Maar jy lewe dan nog! Jy kan mos nie ’n arm lewendig skenk nie!"

Skryfkompetisie: Beeld Afrikaans uit

2014-10-01  Dra jou deel tot ons taalerfenis by deur Afrikaans met woorde uit te beeld.

Niemand sal slaap nie

Estelle Condra 2014-09-29 "'Hoe bedoel u?' vra die voorskootvrou weer. 'Ek bedoel ‘n vreemde vrou het ons gevra om die kind vas te hou en toe het sy net verdwyn,' las Rina by."

The we field

Jaco Fouché 2014-09-17 The microbus goes again, and she is alone when she trudges along the mud-smeared path to the front door of the long building, a forty-year-old woman in a long brown skirt, long red pullover, and a woollen cap with flaps hanging over her ears.

Poësieskryfkompetisie vir leerders

Skryfkompetisies 2014-09-08

Laer- en hoërskoolleerders word uitgenooi om aan die 18de Poetry Africa-poësieskryfkompetisie deel te neem.

Top