Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Rooi in die reënboog

Juliana Coetzer Fiksie 2016-11-22

"'Suid-Afrika,' roep die Hollander opgewonde uit en groet ons met die hand soos ou vriende. Die omstanders kyk ons groepie nuuskierig aan. Ons noem opsetlik en effens hovaardig Madiba se naam asof ons hom persoonlik geken het, maar swyg oor die Springbokke."

Droogte

Jan du Toit Fiksie 2016-11-22

"Dit is droog. Vader van genade, dit is dróóg. In die dertig jaar wat ek boer het ek nog nie só ’n erge droogte beleef nie."

Die feesmaal

Elize Perrin Fiksie 2016-11-15

"Uitgeput soek sy rusplek op die stoel langs die kombuistafel. Die voorskoot was nog ’n laaste geskenk van Herkie voor sy vertrek na die vreemde."

In the flesh

Nini Bennett-Moll Fiksie 2016-11-15

"Die moederboom wieg en sterf van bo na onder toe af, want die wortelstelsel se hart wroet nederig en na aan die aarde."

Betaaldag

Clinton V du Plessis Fiksie 2016-10-26

"Sy draai die volume op die bedradio effens af."

Die boomorkes

Willem de Vries Fiksie 2016-10-25

"Die dirigent kom ingewaai oor die boom vir ’n werk vol melankolie, want uit die bladmusiek van die boom se tuisorkes kry die wind net die stiltes tussen die note om te speel."

Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter oor Haute Cuisine

Celesté Fritze Fiksie 2016-10-24

"Die skrywer en die beeldhouer het nog nie gesê wat hulle van die film Haute Cuisine dink nie. Sy wonder wanneer en of hulle ooit weer saam sal gaan fliek."

Die koekie

Lien Botha Fiksie 2016-10-20

"Goeienaand, my naam is Lavinia, ek weet steeds nie eintlik wat ek hier doen nie want myns insiens het ek nie juis ’n probleem nie."

As die wind waai

Hannatjie Vorster Fiksie 2016-10-20

"Die prent is plat en leweloos, dink sy. Daar is iets mistroostigs aan die boom se blare wat so neerdwarrel aarde toe. Die hele prentjie is weemoedig."

Jakkalsjag

Jaco Jacobs Fiksie 2016-10-06

"Net ná nege die aand ry ons veld toe om die jakkals te gaan soek."

Skoon rekord

Gideon Brückner Fiksie 2016-09-29

"Hoekom staan die wit kollig bo hom stil? Hoekom die gordyne wat in blou voue om hom hang?"

Die opgestopte wors het ‘n seuntjie geword

Marthé McLoud Fiksie 2016-09-21

"Met die terugkom van die badkamer af, tref dit my. Dankbaarheid. Daar is rede tot dankbaarheid."

That Saturday

Sundeeka Mungroo New writing 2016-09-13

"I was only eight when we moved into this apartment. That was five years ago. I remember being excited at the thought of living in a new place."

#jesuisceque

Jacques de Viljee Fiksie 2016-09-06

"Dan hoor hulle die gille, wat skreiend deur die aandlug weergalm, uit ‘n ander wêreld opgeroep, deur elke straat en mensehart, wat nou onheilspellend stiller klop."

Die Besoeker

Jan Beyers Fiksie 2016-09-01

"Daar is donderweer op pad uit die weste."

Die laaste eer

Louis Nell Fiksie 2016-08-30

"Hulle sê wanneer die kerkklokke in ons dorp lui, is daar groot moeilikheid."

SkugterDigter

Lynné Schoeman PEN Afrikaans 2016-08-29

Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.

Hoe om kroeshare straight te kry

Jacqueline Setai Fiksie 2016-08-26

"Daai meisie is gebless met gladde hare, sy moet dankie sê vir haar voorvaders."

Die Ding

Pierre Shamley Fiksie 2016-08-24

"Dit voel soos 'n ewigheid, maar die deur swaai oop."

Dogs

Jaco Fouché New writing 2016-08-17

"For days the dog was subdued and miserable. It lay in the kitchen, not eating, but occasionally sighing through its nose."

Top