Drama
Lees ’n verskeidenheid teatertekste hier.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read a variety of drama scripts here.
LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
LitNet-spens: Diep, donker en dodelik
2009-02-04’n Speurder ondersoek die onnatuurlike dood van ’n ongewilde en buffelagtige mynvoorman tydens ’n ondergrondse drukbars. Die toneel ontvou met terugflitse na die myn voor, tydens en na die drukbars.
LitNet-spens: Die elmboog lig ... die hand
2009-01-30’n Produksie gemik as teenvoeter vir geweld teen vroue.
LitNet-spens: Aspoestertjie
2009-01-16Aspoesterjie is soos die tradisionele Aspoesterjie, maar net modern en snaaks.
LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
2009-01-16’n Stuk vir die tyd waarin ons leef –
of is dit alle tye
LitNet-spens: Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie
2009-01-13Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen. Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut.
LitNet-spens: Korrupsie
2009-01-07Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan.
LitNet-spens: Wys my joune
2008-11-27Dis ’n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor ’n lang Vrydagaand wanneer ’n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas.
LitNet-spens: Operasie Spookasem
2008-11-14Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.
LitNet-spens: Oppie eiland
2008-11-14Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.
LitNet-spens: Die spooklig
2008-11-14Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer.
LitNet-spens: Die vlugtelinge
2008-11-14’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges.
LitNet-spens: Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie
2008-11-11Blyspel/klug wat drie sprokie-karakters, die antieke Vlieënde Hollander, Apartheidsjare se Rip van Winkel en 'n moderne Antjie Somers byeen bring in die Nuwe Suid-Afrika.
LitNet-spens: Die Stanford-storie
2008-11-11Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ’n oorlogsheld na ’n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee.
LitNet-spens: Eersteprys is ’n bruid
2008-11-11Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu).
LitNet-spens: Lekker is 'n vinger lank
2007-07-02Vier uiteenlopende karakters (’n geleerde oom uit Pretoria, ’n gay kêreltjie uit Sandton, ’n AWB-boer uit Ventersdorp en ’n tert uit Bloemfontein) beland saam by Petrus se poort.
LitNet-spens: Septemberreën
2004-04-09Vier persone daal met ’n hysbak die aarde in. Elkeen het sy eie siening van wat besig is om te gebeur en wat aan die einde gaan gebeur.
