Naam van skrywer
Pienkes du Plessis
Naam van teks
Septemberreën
Subgenre
Radiodrama | Verhoogdrama
Kort opsomming
Vier persone daal met ’n hysbak die aarde in. Elkeen het sy eie siening van wat besig is om te gebeur en wat aan die einde gaan gebeur.
Aantal spelers
5
Vorige opvoerings
SAUK: Kleinteater in 1963 en ± 1964 (Die teks is later vir die verhoog verwerk)
Uitgesaai in die reeks "Beste hoorspele in Afrikaans"
Naam van kopiereghouer
Piekes du Plessis
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Piekes du Plessis
>> Klik hier om die radiodrama in PDF-formaat af te laai >>
>> Klik hier om die verhoogdrama in PDF-formaat af te laai >>

