Leeskringe
Behoort jy aan ’n leeskring in Suid-Afrika?
Stuur jou leeskring-besonderhede, bydraes, foto’s van byeenkomste of boekbesprekings aan leeskring@litnet.co.za.
Ja, dit maak sin om dramas te lees, maar …
2018-08-08"’n Drama of verhoogteks ís moeilik om bloot te léés, soos ons gesien het – want dit vertel nie ’n storie of bespreek ’n saak in verstaanbare besonderhede soos ’n roman nie, of ontroer jou nie slegs deur die ritme en prag van die woorde (alleen) nie. Dit gee jou bloot ’n aantal rigtinggewende buitelyne daarvan, die geraamte van die storie."
Leeskringnuusbrief: Augustus 2018
2018-08-07Welkom by LitNet se leeskringnetwerk! Lees die eerste leeskringnuusbrief hier.
Woordelys: Die derde spoel deur SJ Naudé
2018-08-06Hier is ’n volledige woordelys vir Die derde spoel deur SJ Naudé wat veral nuttig kan wees vir leeskringbesprekings.
Leeskringkompetisie: Rustenburg Leeskring as wenner aangewys
2018-07-20Uit die 78 leeskringe wie se inligting ontvang is, is die Rustenburg Leeskring deur middel van ’n gelukstrekking as die wenner aangewys. Hulle wen ’n boekpakkie wat deur NB-Uitgewers geskenk word.
Maak dit sin om dramas te lees?
2018-07-10"Bo en behalwe die feit dat dramas moet meeding met die magdom uitstekende romans en ander prosatekste vir die tien plekke op ’n leeskringprogram bestaan daar ook ander goeie redes waarom leeskringe daarvan wegskram ..."
Leeskringe: uithangplekke of ’n amulet teen die vuur?
2018-07-04"Baie redes word aangevoer om die bestaansreg van leeskringe te regverdig. Benewens die uitruil van idees, verbreding van kennis, nuwe vriende, omgee tussen lede en sosiale samesyn lê ’n liefde vir lees en boeke die naaste aan elke lid se hart."
Leeskringe in-en-om Pretoria:
2018-jaarprogramme en -inligting
2018-05-29
Stel jy belang in die boekbesprekings van leeskringe in die Pretoria-omgewing? Wil jy graag aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
Uitnodiging: Leeskringe in Suid-Afrika
2018-05-16Is jy betrokke by ’n leeskring of weet jy van iemand wat is? Word deel van ons leeskring-netwerk en skakel in by leeskringe van regoor die land.
Isabella deur Mariël le Roux: ’n leeskringbespreking
2018-03-28"Isabella vertel haar verhaal in die eerste persoon. Sy dra haar eie gedagtes en emosies oor, beskryf hoe sy teenoor ander optree en dramatiseer die talle gebeurtenisse oor 300 groot bladsye heen. Hier gebeur inderdaad baie. Ek was nie verveeld nie."
Leeskringe in-en-om Pretoria:
2017-jaarprogramme
2017-10-05
Stel jy belang in die boekbesprekings van leeskringe in die Pretoria-omgewing? Wil jy graag aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme.
