Leeskringe
Behoort jy aan ’n leeskring in Suid-Afrika?
Stuur jou leeskring-besonderhede, bydraes, foto’s van byeenkomste of boekbesprekings aan leeskring@litnet.co.za.
Lesersindruk oor Sel ses deur Stefaans Coetzee
2024-11-19"In Roux se geval leer mens inderdaad iets van die mens in die monster verstaan, maar bowe al van die dinge wat die monster in die mens wakker maak."
Fotobeeld van die 2024-Gesamentlike Byeenkoms van Pretoriase Leeskringe: 83 nie uit nie!
2024-11-05"Hierdie prestasie sal nou nie op die radar van ons geagte minister van sport en kultuur registreer nie, maar dit bly merkwaardig en is iets om op trots te wees. Sedert 1941 kom die leeskringe van Pretoria (en omgewing) jaarliks bymekaar om gedeelde leesplesier te vier."
"Hoekom maak skrywers soms hulle stories so ingewikkeld?"
2024-11-01"Juis hierom is daar ook 'moeilike letterkunde' nou noodsaaklik. Om ons te dwing om weer te dink, om onhaastig te oordeel, om versigtiger te wees in ons oordeel en besluite."
Ek was nog nooit in Belhar nie
2024-08-30"’n Paar maande gelede het Rachelle Greef, wat by die Rondebosch Lees- en Studiekring oor Phoebe kom praat het, ’n uitnodiging namens die Belhar Boekklub aan ons gerig om tog hulle byeenkomste by te woon."
Leeskring-uitnodiging: Voorstelle vir boeke vir 2025
2024-08-21Sukkel julle leeskring ook om jaarliks te sif deur die magdom boeke wat beskikbaar is, net om dan ’n paar op jul leeslys te hê wat teleurstel? Stuur asseblief julle boekvoorstelle voor die einde van Oktober sodat leeskringe hul leeslyste betyds vir 2025 kan opstel.
Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé: 'n leeskringbespreking
2024-07-12"Prominent is die tema van die verhouding van die seun met die vader en, gepaard daarmee, die onvermoë van die seun om ’n veilige tuiste te vind."
Elders gesien: Ons plattelanders voel wees
2024-06-02"Ek het ’n brandende vlam, ’n passie vir boeke, lees, kennis, geskiedenis en die argeologie, als vir die Goudveld!"
Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n interpretasie
2024-02-29"Die boek lewer diepsinnige kommentaar op ons tyd, maar vertel ook ’n boeiende storie, soos Fermi dit wou hê. Die spanning word gewek en volgehou deur die wisseling tussen vertelperspektiewe, deur verrassende openbarings en boeiende wendings, tot by die aangrypende hoogtepunt van die slot."
Buried treasure is ’n skat vir leeskringe wat nie omgee vir diep delf nie
2024-01-12"Vir ’n leeskring wat nie bang is nie, gaan hierdie boek baie skatte oplewer. Maar die titel sê dit reeds: ’n Leser moet grawe om by die skatte uit te kom."
Sons of mud deur Johan Vlok Louw: ’n leeskringbespreking
2023-12-04"Diegene wat ’n literêre interteks soek om Jesaja 57:21 mee te verstaan, lees gerus Etienne van Heerden se kortverhaal 'My Kubaan' uit die bundel met dieselfde titel. Baie mense kan steeds nie rus vind na die Grensoorlog nie."
Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell
2023-11-10"En die Ella wat van Warskou gekom het en in Brakpan haar lewe kom maak het, praat ’n bietjie Afrikaans! Sy noem haarself ’n boeremeisie en verklaar uitbundig hoe mal sy oor haar lewe in Brakpan was."
Raka deur NP Van Wyk Louw: ’n leeskringbespreking
2023-09-19"Dit is goed dat leeskringe hul nie beperk tot die nuutste publikasies nie; klassieke tekste mag nie vergeet word nie. Raka is so ’n klassieke Afrikaanse literêre teks, ’n hoogtepunt in die Afrikaanse letterkunde."
Roman deur Cas Wepener: ’n leeskringbespreking
2023-07-20"Dit bevat fassinerende stories, boeiende karakters en prikkelende insigte, op ’n meesterlike wyse in die struktuur van die roman geïntegreer."
44X4: fotoberig van die 2023 Gesamentlike byeenkoms van Pretoriase leeskringe
2023-06-13"Jan van Tonder het ons bekoor tydens sy gesprek met Phyllis Green oor Sagie se storie. Die Jakaranda Leeskring het die funksie gereël met Cecilia Penzhorn aan die spits. NB-Uitgewers het die sprekers geborg."
Na die geliefde land deur Karel Schoeman: ’n leeskringbespreking
2023-05-24"’n Sentrale vraag is hoe om te reageer op ’n tyd van radikale verandering, op die uitdagings van ’n krisistyd."
Jan van Tonder besiel Pretoria-leeskringlede
2023-05-08"Met Covid-ontwrigting voorlopig iets van die verlede, is Pretoria se jaarlikse gesamentlike leeskringbyeenkoms weer vanjaar aangebied met die swier wat in die verlede kenmerkend was van dié geleentheid. Dié uithalergeleentheid het plaasgevind op 6 Mei."
Uitnodiging: Gesamentlike leeskringbyeenkoms, Pretoria 2023
2023-04-21Alle belangstellendes word uitgenooi na die gesamentlike leeskringbyeenkoms op 6 Mei in Pretoria. Bespreek sommer vandag nog jou plek!
Uitnodiging: Gesamentlike byeenkoms vir Pretoriase leeskringe
2022-10-17Alle belangstellendes word uitgenooi na die gesamentlike byeenkoms vir Pretoriase leeskringe op 5 November 2022 in Hartbeespoort. Die gasspreker is Danie Marais.
Eugene deur Kirby van der Merwe: ’n leeskringbespreking
2022-08-31"Dit was 23 jaar gelede dat Kirby van der Merwe se debuutroman, Klapperhaar slaap nie stil nie, verskyn het. Ons het lank gewag vir sy tweede roman, Eugene, en ons is met hierdie pragtige werk beloon. Dit bevat ’n uiters geloofwaardige uitbeelding van mense en plekke, van die mense van die ghetto’s sowel as die aktiviste van Hillbrow."
Voortvarend op die Narreskip
2022-07-05"Dis nie aldag dat ’n leeskring Ilse Salzwedel se Skrywers en boeke kan voorspring nie, maar dit het Jakaranda Leeskring te beurt geval toe Johan Myburgh op 8 Junie met ons oor sy nuwe bundel, Narreskip, gesels het."