Motors
Motorrepubliek: Die motor ná die motor
2026-08-28"Volkswagen en Toyota se grootste bedreiging is dus nie die Chinese motor vandag nie, maar die een wat vandag ontwerp word vir môre."
Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Toyota Land Cruiser FJ 2.7 4x4 6AT VX
2026-08-14"Bultklimbeheer (op- en afwaarts) tesame met ’n agter-ewenaarslot en stabiliteitsbeheer laat jou uitsien na velerlei 'Hou my dop vas'-oomblikke. Sonder ’n rooi gesig agterna."
Motorrepubliek: Jou motorrande koop nou silikon pleks van spoed. Goed?
2026-07-30"In 2022 kon jy inteken vir verhitte sitplekke in jou BMW 7-reeks teen $18 per maand. En in 2025 kon jy ekstra krag in jou elektriese Volkswagen ontsluit teen £16,50 per maand. Dis reg – vir funksies wat reeds in die motor beskikbaar was."
Motorrepubliek: Gryser en (on)wyser – vyf voertuie bedóél vir langtermyn-eienaarskap
2026-07-18"Hetsy vir perfeksionistiese versamelaars of platsak pensionarisse – iéwers in jou motorloopbaan word ’n verbintenis tot ’n voertuig ewe blywend as dié tot ’n lewensmaat."
Motorrepubliek: Die stille, sinlose sterfte van die sedanmotor
2026-07-15"Die dominee se W123-Mercedes. Die skoolhoof se Toyota Cressida. Die huisvrou se Honda Ballade."
Die Motorrepubliek se padkaart
2026-07-10Braam Peens skryf oor motors omdat elke rit oor allesbehalwe motors gaan. Hierdie blad neem jou na nog motorleesgenot.
Motorrepubliek: Die statuslose sein, wat jou motor se modelkode nie meer van jou verkondig nie
2026-07-10"Steeds by Ford, maar ’n halfeeu later en oorkant die Atlantiese Oseaan, het die Cortina-reeks onweerlegbaar aangedui waar in Groot-Brittanje jy gebly het; hoe jy aangetrek, gepraat en hoe ver weg van die fabrieksdeur jy parkeer het."
