Kuns
Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices
Art columns, interviews and notices
Workshop: "Disturbing the 'normalized quiet of unseen power': Alternative ways of representing violence"
2015-03-24 We hereby invite you to an interdisciplinary workshop, “Disturbing the ‘normalized quiet of unseen power’: Alternative ways of representing violence”, hosted by the Faculty of Arts and Social Sciences, Stellenbosch University. Dates: 31 March to 2 April 2015.US Woordfees 2015: Foto's van Toorwoorde roep my se opening
2015-03-10 In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart.Facebook en die kunstenaar: Selfportret
2015-03-04 Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter
2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.US Woordfees 2015: Toorwoorde roep my by D-Street Gallery
2015-03-03 Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.Onderhoud: Art-(de)code-(re)phrase | Kuns-(de)kodeer-(her)fraseer
2015-01-28 Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.Dot Vermeulen oor kuns en kommunikasie
2015-01-28"Mens kan nie altyd lekker in my werk sien wat is skilderwerk en wat is digitaal nie, omdat die twee mekaar ook naboots. Korrespondensie sluit natuurlik altyd ook misverstande in, of selfs die onvermoë om te kommunikeer."
