Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Somer deur Jaco Fouché: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2018-05-02

"Fouché bespreek talle temas in die roman: emigrasie, godsdiens, seksualiteit, vriendskap, geestesgesondheid, armoede, misdaad, afwesige ouers, rassisme en stereotipering kom aan bod."

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-05-02

"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Winnie Nel Resensies 2018-05-02

"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Afrikaners deur Herman Giliomee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-04-26

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die Afrikaners deur Herman Giliomee, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2018-04-25

"Sy skryf die afgelope vyf jaar Christelike fiksie en in Bet-El is dit asof sy regtig die balans tussen storievertel en Christenskap vind. Die boek is aandoenlik en goeie leesstof, ongeag jou geloofsoortuiging."

My father died for this by Lukhanyo and Abigail Calata: book launch

LitNet Books and writers 2018-04-23

You are invited to the launch of My father died for this on 3 May in Cape Town where the authors, Lukhanyo and Abigail Calata, will be in conversation with Pippa Green.

Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) deur André le Roux: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2018-04-18

"As jy met ’n glimlag wil gaan slaap en ook so wil opstaan, geniet elke aand een of twee rubrieke. Jy sal ná die lees van Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) jou lewensmaat, man óf vrou, veel beter verstaan."

Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-17

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Ter wille van die vaders op 21 April in Bellville waar die skrywer, Marzanne Leroux-Van der Boon, met Christine Ferreira in gesprek sal wees.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-04-17

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Soweto, under the apricot tree deur Niq Mhlongo: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2018-04-17

"Mhlongo se temas dans ligvoets tussen kultuurverskille (en partykeer -geskille), godsdiens, politiek, moraliteit, misdaad en gewone, outydse goeie storievertellery. Ragfyn verweef deur dit alles is die alledaagse lewe in Soweto, en die wyse waarop mense met hul kultuur omgaan."

Coalition country by Leon Schreiber: book launch

LitNet Books and writers 2018-04-16

You are invited to the launch of Coalition country on 25 April in Cape Town where the author, Leon Schreiber, will be in conversation with Riaan de Villiers.

Maalvleis deur Karen Hart: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Karen Hart Skrywersonderhoude 2018-04-16

"Ek hou daarvan om met kruie- en speserymengsels te eksperimenteer en maak my eie mengsels. Ek het in die kaneelwoude van Sri Lanka leer kerrie kook en dis maklik een van my gunstelinge, met ’n kerriepoeier wat ek self aanmaak."

Tell me your story by Ruda Landman: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-11

You are invited to the launch of Tell me your story by Ruda Landman on 19 April in Hyde Park. Ilse Salzwedel will be in conversation with Ruda Landman and Dineo Ndlanzi.

Die sin van die hut deur Gilbert Gibson: ’n resensie

Ilse de Korte Resensies 2018-04-09

"In hierdie sin word die titel dubbelsinnig. Die hut bied beskerming, maar terselfdertyd is daar ook die begeerte om om verskeie redes weg te breek uit die hut uit ..."

Groot Romanwedstryd 2018: Ingrid Winterbach

Naomi Meyer, Ingrid Winterbach Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Ek vind dat daar altyd genoeg is om oor te lag, maar ook om oor te huil, en genoeg waaroor mens net in stomme verbystering kan staan. Trouens, niks wat ek kan uitdink, kan meeding met sommige van die absurditeite van die Suid-Afrikaanse lewe nie."

Groot Romanwedstryd 2018: Debbie Loots

Naomi Meyer, Debbie Loots Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Ek dink in die storie, soos in die lewe, help mense mekaar, en leer hulle belangrike lesse op 'n onderbewustelike vlak."

Groot Romanwedstryd 2018: Jaco Fouché

Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-04-03

"Ek werk nie vreeslik metodies aan ’n boek nie en sit met baie notas en fragmente en paragrawe wat dalk nooit gepubliseer sal word nie. Sommige werk wel iewers – ek meet en pas en dwing maar in."

Isabella deur Mariël le Roux: ’n leeskringbespreking

Danie Botha Boeke en skrywers 2018-03-28

"Isabella vertel haar verhaal in die eerste persoon. Sy dra haar eie gedagtes en emosies oor, beskryf hoe sy teenoor ander optree en dramatiseer die talle gebeurtenisse oor 300 groot bladsye heen. Hier gebeur inderdaad baie. Ek was nie verveeld nie."

Feminism is: South Africans speak their truth, edited by Jen Thorpe: a book review

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2018-03-28

"While reading the essays in this collection, I found myself repeatedly rethinking my own attitudes. To start with, I wanted to be as sensitive and as aware as I could be while writing my review of the book. Change of attitude often begins with language. I hope that each of the words I have chosen for this review is respectful towards the contributors, their views and their sterling work."

NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-03-27

Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is: eerste prys: "Die troebel tyd" deur Ingrid Winterbach; tweede prys: "Die aanspreeklikheid" deur Jaco Fouché; derde prys: "Die boek van gelukkige eindes" deur Debbie Loots.

Die wenner in die debuutkategorie is:
"Die Seepunt-insident", Gerhard Greyvensteyn

Top