Naomi Meyer, Roeline Daneel2012-02-29N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.
2012-02-29Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou.
Carina van der Walt2012-02-28Kees ’t Hart (1944) is in Den Haag, Nederland gebore. Hy is ’n literêre “alleskunner”. Dit kan mens aflei uit sy uiteenlopende oeuvre.
2012-02-24Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.
2012-02-24Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.
Steyn du Toit2012-02-23Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.