2012-02-22The conventions addressed in this exhibition traverse various sectors, such as the social or human understanding of clothes/material as an indicator of status.
Steyn du Toit, François Bloemhof2012-02-15By 2012 se Woordfees tree Francois Bloemhoef, Chanette Paul, en Deborah Steinmar in gesprek met Karin Brynard rakende misdaadfiksie in Waarom misdaad?
Diek Grobler, Bibi Slippers2012-02-14Diek Grobler gesels oor die illustrasie van die bygewerkte heruitgawe van Antjie Krog se verseboek vir kinders, Mankepank en ander verse
2012-02-13’n Heerlike verrassing wag op boekliefhebbers by vanjaar se US Woordfees. Die supergewilde skrywer Marita van der Vyver, op besoek uit Frankryk, is ’n spesiale feesgas op die skrywersprogram.
2012-02-08Drie weke nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers op 7 Februarie 2012 so. Klik op elke skakel vir meer inligting:
Bibi Slippers2012-02-06Bibi Slippers gesels met Pierre Lombard oor die jongste toevoeging tot die US Woordfees-program, die Kykfees aangebied deur Cinemuse.
2012-02-02Die Nobelpryswenner Nadine Gordimer, wat vanjaar by die US Woordfees vereer sou word met ’n profiel-aanbieding op die skrywersprogram, kom nie meer na die fees nie.
2012-01-30This conference will underscore the need for African governments, educational institutions, and the society at large to conserve, protect, transmit and present the continent’s culture and heritage and the creative arts.
Alette de Beer2012-01-30Die Bakkes-Broers, skrywers Johan Bakkes en Christiaan Bakkes, kraai koning as dit by kaartjieverkope vir die 13de jaarlikse US Woordfees kom.
2012-01-24Woordkuns deel die kollig met wynlegendes wanneer die Stellenbosch American Express® Wynroetes talente snoer saam met die 2012 Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings by deelnemende wynplase op sy Groter Simonsberg sub-roete.