Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer2015-03-10 In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart.
Gerrit Rautenbach2015-03-10Zelda la Grange se Goeiemôre, mnr Mandela was ’n kits-blitsverkoper, maar wie is Zelda regtig? Piet Croucamp het dit probeer uitvind in die US Woordfees Boektent.
Naomi Meyer2015-03-10Deborah Steinmair: "Skryf is tog nie soos mandjies vleg nie. 'n Mens kan nie 'n boek wat jy vir lesers aanbied gebruik om jou jou eie kwessies te verwerk nie."
2015-03-09Uit die Afrikaanse Roebaijat, die kwatryne van die Persiese digter Omar Khajjam, lees die digter-vertaler Daniel Hugo voor, en liedjieskrywer Nedine Blom sing.
Ingrid Glorie2015-03-09"Onder grote belangstelling vond op zaterdag 7 maart in het Erfurthuis weer de jaarlijkse Neerlandistiekdag plaats, inmiddels een vertrouwd onderdeel van het US Woordfees in Stellenbosch."
Renata Redelinghuys 2015-03-08 In Die Burger het Saartjie Botha genoem dat sy uitsien na Son, maan en sterre by die US Woordfees 2015. Hier gesels Renata met Wilhelm van der Walt, wat in hierdie toneelstuk speel.
2015-03-07Frats het op Vrydagaand die 6de Maart 2015 om 20h30 by die Klein Libertasteater op Stellenbosch geopen. Die toneelstuk vorm deel van die US Woordfees. Dan volg nog net twee optredes: Saterdag om 17h en Sondag om 11h.
Carina Claassens, Jente Rhebergen, Gideon van Eeden2015-03-04Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."
Henry Cloete2015-03-04"Vir ’n lang tyd moes ons speel om huur te betaal en nou speel ons om musiek te maak. Dis ’n baie bevrydende plek om te wees – dis amper soos om oor te begin, maar na meer as ’n duisend gigs saam."
Henry Cloete2015-03-03"Ek was nog nooit spyt oor my deelname aan Idols nie. Ek glo dit was die regte ding vir my. Ek wens wel daar was beter leiding itv my bestuur en besigheidsbestuur na die kompetisie."
Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart2015-03-03Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.