Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Rondomskrik beeld realiteit uit, maar gee ook hoop
2015-04-16"Ten spyte van die bendes, alkoholmisbruik, afwesige ouers en dwelms wat deel is van die harde en hartseer werklikheid, slaag Rachelle Greef sonder twyfel in haar doel met die toneelstuk om hoop te bring in Suid-Afrika."
Resensie: Rondomskrik
2015-04-16Jeanie Rudolph is blind en het dié resensie geskryf op grond van hoe sy die toneelstuk gehoor het.
ABSA KKNK 2015: Koeitjies en kalfies met Marion Holm
2015-04-01 Marion Holm (foto: Naomi Bruwer) Marion Holm is skreeusnaaks. Maar vanjaar by die ABSA KKNK oorreed dié komediant en storieverteller haar gaste om hul spesiale stories by die ATKV-Karoo Kafee vir háár te vertel. Sy vertel vir Naomi Meyer hoekom die feesgangers moet kom luister. Hallo Marion, met wie gaan jy vanjaar by die KKNK […]Ná die seks
2015-04-01 Haar hande skep behendig ’n Solomonknoop. Die vrou sien hoe mooi sý verlengde kortbeen groei en glimlag vir hom. “Wat van ’n worssteek,” fluister hy. Sy skud haar kop en sê: “Ons begin met ’n spykersteek.” * * * Hoe skryf ’n mens oor seks? Hoe skep ’n skrywer seksterme in Afrikaans? Wat van die […]ABSA KKNK 2015: Gesprekke met Freek Robinson
2015-03-31 "En dan is ons besonder dankbaar dat die openbare beskermer, Thuli Madonsela, ingewillig het om ons gas te wees op die Donderdag." Freek Robinson vertel waarna feesgangers kan uitsien.ABSA KKNK 2015: Dirk Ligter
2015-03-30 Dirk Ligter is ’n legend van die Tankwa-Karoo. Uiteindelik word sy storie vertel.Poolshoogte-diskoers by die US Woordfees 2015: Bestekopname van die bestekopnemers
2015-03-20"Sonja Loots, die gespreksleier, het opgemerk dat skrywers mekaar vroeër in kroeë ontmoet het, maar dat die kuberruim deesdae dié gespreksruimte vir skrywers geword het." Izak de Vries deel sy indrukke van die gesprek by US Woordfees 2015.
Rate hom met Renata: Philip Rademeyer
2015-03-19 Renata gesels vandag met iemand wat pragtig poëties skryf en ook die bewussynstroomtegniek gebruik: Philip Rademeyer.Foto's: US Woordfees 2015
2015-03-17 Die US Woordfees is met groot sukses op Stellenbosch aangebied. Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach en Jean Oosthuizen het met hulle kameras rondgeloop.US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks
2015-03-17 "Seks is nie ’n toeskouersport nie, maar ’n belewenissport." Jean Oosthuizen kyk terug na die LitNet-gesprek oor liefde en die letterkunde by vanjaar se US-Woordfees.US Woordfees 2015: Kyk God rugby?
2015-03-17 "Die tragedie is dat ons maklik sê dáár is God as ons wen, maar die vraag is waar is God as ons verloor?"Slypskool
2015-03-17 Tydens die US Woordfees het die Sanlam/LitNet-poësieslypskool op 7 Maart 2015 plaasgevind. Een van die deelnemers aan die werkswinkel, Antonie Döckel, het 'n gedig omtrent die geleentheid geskryf.Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees
2015-03-16 Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.US Woordfees 2015: Foto's van Fanie Viljoen: Pleisters vir die Dooies
2015-03-13 “Hy skryf so lekker, want hy praat so lekker,” sal Nanette van Rooyen vir jou sê van Fanie Viljoen.US Woordfees 2015: Foto's van 16 Onse
2015-03-12 16 Onse is die vlagskip-produksie van vanjaar se US Woordfees en dié reënboog-musiekvertoning het voorwaar ’n sterk verteenwoordiging van onse almal se musiek.Indrukke en foto's van Poolshoogte by die US Woordfees
2015-03-12"Weens beperkte tyd het die gehoor nie kans gehad om vrae aan die paneel te rig nie. Dit sê op sigself iets van die stand van sake in die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie: daar is baie om oor te praat en daar is mense wat hulle daarmee bemoei."
US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?
2015-03-11 Is God ’n man of ’n vrou? En kan God dalk selfs gay wees?Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015
2015-03-11Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.
