PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
’n Boekkuier in drie en 'n half hoofstukke
2012-08-24 Daar is drie boeke op die spyskaart van LAPA se boekkuier in Pinelands. En die stroopwafels agterna, verdien ten minste ’n hoofstuk van hul eie in Naomi Meyer se foto-essay.LAPA-weggee: wen Valiant Swart se Trouens en terloops – Wenner aangekondig!
2012-08-24 Die wenner van dié lekker LAPA-weggee is Thea-Elay Korff. Baie geluk!Skryf in vir Augustus se Lekkerlit-boekkompetisie: Leon van Nierop se Insomnia
2012-08-16 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.Veelsydige Vlaamse skrywer besoek Suid-Afrika
2012-08-08 Ingrid Vander Veken, ’n bekende Belgiese joernalis en skrywer, is ’n aangename toevoeging tot die skrywersgroep wat vanjaar by LAPA se Boeke-oggende gaan gesels oor hul nuwe publikasies.LAPA Boeke-oggend in Pretoria: 'n Vars blik op Afrikaanse fiksie
2012-08-08 Met skrywers soos Deborah Steinmair (Poppekas), die Radloff-susters (Een stad, drie rooikoppe, sewe dae), Japie Bogaards (Tussen middernag en dagbreek) en Ingrid Vander Veken.Gesogte ATKV-Woordveertjies vir presteerders se finaliste vir 2012 bekend
2012-08-06 Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 14 September aangebied word. Hier is die finaliste.Die LAPA-leeskring-kuier
2012-08-03 Bespreek nou jou plek vir die LAPA leeskring seminaar op 21 Augustus.Karos orie dyne in Potch bekendgestel
2012-07-31 Hans du Plessis, skrywer van verskeie gewilde Griekwapsalms, se jongste bundel, Karos orie dyne, word in middel Augustus by die Protea boekwinkel in Potchefstroom bekendgestel.Maanschijnbaai: Jo en Sue deur Chanette Paul
2012-07-26 "Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar. As dit maar al was."Tania Brink se jongste boek: Hou al die meisies regtig van Divan Louw?
2012-07-26 "Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van ’n brood."35 Kruisiesteekpatrone in Augustus beskikbaar
2012-07-19 Met 35 Kruisiesteekpatrone, wat in Augustus by LAPA UItgewers beskikbaar sal wees, kan enigeen die kuns van hierdie tipe handwerk bemeester.Skryf in vir Julie se Lekkerlit-boekkompetisie: Kristel Loots se Eendagmooi
2012-07-12 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af
2012-06-19 LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!Eendagmooi deur Kristel Loots
2012-06-19 “Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.”Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2012-06-19Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ’n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.

