Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Bo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser

Craig Fraser, Herman Lategan Kos en wyn 2016-02-10

"Bo-Kaap Kitchen is a collection of recipes from residents of the Bo-Kaap, the people who live in the area, those inhabitants who have a history there, a cultural connection to it. It is not a collection of recipes from a chef or a restaurant; this is food of and from the people. Not only is it their food, but it is also their stories, it is a slice of history through personal experiences." 

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

François Verster, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-02-09

"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ‘n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."

Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud

Errol Tobias, Jean Oosthuizen Onderhoude 2016-02-03

"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."

Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries

Jerzy Koch, Tertius Kapp Skrywersonderhoude 2016-01-29

"Kom ons sê daar is twee basiese perspektiewe op die literatuur in Suid-Afrika: die eksklusiewe siening en die inklusiewe. Al twee het voor- en nadele, bring nuwe insigte, maar verberg iets op ander plekke."

Onderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-12-11

"My belangstelling in sosiale geregtigheidskwessies en magswanbalanse is die kern van my kreatiewe werk."

Afrikaans vir almal – 'n onderhoud

Jean Oosthuizen, Isabel Uys Skole 2015-12-02

"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."

Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies

Nico Moolman, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-11-09

"Ek het in myself geglo en my ou meubels verkoop, driekwart op skuld gewaag en probeer."

'n Onderhoud met 'n uitgeweke skrywer: Ava Homa

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-11-09

"'n Kaleidoskoop van teenstrydighede": Bettina Wyngaard gesels met die Irannees-gebore Koerdiese skrywer, Ava Homa.

"There is it": an interview with Suzelle (DIY)

Suzelle DIY, Naomi Meyer Books and writers 2015-10-21

"Suzelle, which of your videos are your own personal favourites?"

Interview: Rooms your kids will love by Sam Scarborough

Sam Scarborough, Naomi Meyer English 2015-10-07

"The ideas in this book are easy to make and do not require DIY handyman experience. There are step-by-step instructions with each project and idea."

Onderhoud: Peet Venter

Peet Venter, Izak de Vries, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2015-10-02

Peet Venter op 75: "Om ’n meganiese stelsel te kan ontwerp moet ek dit eers in my geestesoog kan sien. Dieselfde met karakters en hulle handelinge. Ek moet hulle kan sien, hoor, voel."

Onderhoud: Madeleine Rust oor Die 13de Kaart en Monstersaad

Madelein Rust, Org Potgieter Skrywersonderhoude 2015-09-30

"Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het."

Tien vrae: Nicol Stassen oor Die Dorslandtrek

Nicol Stassen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-29

"Uiteindelik vertel ek die verhaal van doodgewone mense wat buitengewone gebeurtenisse beleef het."

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Jean Oosthuizen, Carel van der Merwe Skrywersonderhoude 2015-09-21

Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe hy in die regte studeer het. In ’n opspraakwekkende boek wat pas deur Tafelberg uitgegee is, kom die skrywer, Carel van der Merwe, met talle verrassende ontdekkinge vorendag wat hy met vers en kapittel staaf.

Ná Open Book 2015: Onderhoud met Debbie Loots, skrywer van Split

Debbie Loots, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2015-09-16

​Oor die skryfproses: "Ek wens ek het geweet dit gaan so lekker ​wees​."

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

André Fourie, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-08

"Dit titel verwys ook na ‘n blaai deur ‘n album vol monochroom foto’s van onthoutye en wonderlike (maar ook nie-so-wonderlike-nie), kleurvolle dae."

Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom

Lien Botha, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-09-07

"Volgende keer sal ek sorg dat ek fikser is deur byvoorbeeld berge te begin uitklim ‘n jaar voor die boek verskyn."

Open Book 2015: Rudie van Rensburg oor Judaskus en oor spanningslektuur

Rudie van Rensburg, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2015-09-02

"Die storie bly koning."

Tien vrae: Juliana Coetzer oor Bloedvreemd

Juliana Coetzer, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-02

"Elke ouer het drome vir sy kind, maak nie saak of dit onrealisties is nie. Ek moes elkeen van daardie drome laat gaan."

Onderhoud: Heindrich Wyngaard oor A home for Zephany

Heindrich Wyngaard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-02

"... en straks die belangrikste, is daar die versugting om stories van my gemeenskap te vertel."

Top