Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Tien vrae: Santie van der Merwe oor gelyke kans
2015-05-13"Jy kan tog nie ‘n geloofwaardige karakter skep as jy jouself nie in sy of haar skoene kan indink nie. Dit was vir my skrikwekkend om te dink hoe maklik dinge kan skeefloop."
Ena Jansen gesels oor Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
2015-05-13Soos familie: "Dit veronderstel 'n intieme verbintenis, maar dit kan ook 'n slagveld van emosies wees, van afstandelikheid en wantroue. Wat huiswerkers betref: die angel lê in die woordjie soos. Uiteindelik kan hulle uit jou lewe verdwyn op 'n manier wat regte familie nie maklik sou nie."
Tien vrae: Fanie Viljoen oor Prooi
2015-05-12"Die jagter weet natuurlik hy jag, maar die prooi weet nie of hy of sy gejag word nie. Dit help om die spanning snaarstyf te span."
Tien vrae: Rhona Scheepers oor Pedale van papier
2015-04-30"Grootliks word daar probeer om gehoor te word. Dalk in Karien se geval die eerste keer."
Tien vrae: Anzil Kulsen oor 'n Hart vol sand
2015-04-29"Die antwoord is eenvoudig: ek moet sin probeer maak van alles wat kwel, en alles wat ek sien en hoor."
Video: Deon Meyer gesels oor Ikarus
2015-04-24Deon Meyer het 18 April sy jongste boek, Ikarus, by die Grande Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Isabeau Botha het die gesprek met hom gevoer.
Is Al-Qaeda regtig in Suid-Afrika bedrywig?
2015-04-14"Daar is meer as genoeg bewyse van wat in ons land aan die broei is."
Tien vrae: Martin Steyn oor skuldig
2015-04-07"Toe ek die skryfkursus by die South African Writers’ College gedoen het, was een van die eerste opmerkings van Wilna Adriaanse: Wie is die perspektiefkarakter? Vertel die storie deur sy oë."
Oor pypdrome, anachronismes en ander ongemakke
2015-04-01 "Waar begin die een en eindig die ander?" ’n Gesprek tussen Willem Anker en Alfred Schaffer, Coenraad de Buys en Sjaka Zulu. Willem: Mens Dier Ding, jou sesde bundel poësie, wat verlede jaar verskyn het, het Sjaka Zoeloe as hoofkarakter. Eerstens baie geluk met ’n wonderlike bundel, en ook met die goeie ontvangs daarvan […]Carina Stander oor kuns, verse en 'n Facebook-vendusie
2015-04-01"In die Bosveld waar ek grootgeword het, het my pa, Sarel, op Vrydae sy verskalwers vendusie toe gevat. En soos dit 'n behoorlike boeremeisie betaam, jaag ek ook voortaan my verse na die Facebook-kraal. Of eerder: 'n inkskets van 'n vers."
