Willie Louw


"Wie is ek?" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 Defineer vir my my taal en my generasie
Al wat ons het is ons ouers se sondes
en lae-kwaliteit pornografie

"Sy soek haar eie song" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 Sy sê Arno skryf vir my tog iets
Ek soek my eie gedig
Skryf vir my, vergelyk die son met my gesig
Sy sê Arno skryf vir my iets diep

"Shelby Benade" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 Shelby Benade rook net Dunhill Lights
Shelby Benade verloor al haar fights
As sy al haar trane kon opgaar sou sy in ? oseaan lewe

"Winter" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 Êrens in die agtergrond is daar iets wat soos musiek klink
Afrika ritmes, Amerikaanse idees

"Twee kante van dans" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 [Arno]
Goeienaand, dames
[Raptor]
Whazzup

"God is ’n blues-musikant" deur Willie Louw

Willie Louw 2012-12-31 Ek dink Christene misgis hulself totaal
Hulle dink die Here is ’n ou wit oom op ’n troon met ’n baard
God is ’n blues-musikant, en ek wil ook een wees

"Brandy Alexander" by Willie Louw

Willie Louw 2012-12-29 Well, let's set the scene out
Brandy is burned out
And so is the house that she left her boyfriend in
Brandy didn't start the fire
But she was there
and she didn't care

"Chantel" by Willie Louw

Willie Louw 2012-12-29

She's got mystery on her side
and I've got lies
She has no history
and I've got mine

"Vryheid Song" deur Willie Louw

Willie Louw 2012-12-20 Dis amper asof vanaand ? goeie more bring
as die voëls belowe om my in die oggend weer wakker te sing
As ek myself met God en Sy maats omring

"Vrydag" deur Willie Louw

Willie Louw 2012-11-01

"Nuwejaar" deur Willie Louw

Willie Louw 2012-11-01

"Freedom" by Willie Louw

Willie Louw 2012-11-01

"Tyd" deur Willie Louw

Willie Louw 2011-10-25

"Shelby Benade" deur Willie Louw

Willie Louw 2011-10-25
Top