Vrydag
(Raptor) Vrydagaand is kuier-aand
Hello daar, waar kom jy vandaan?
Het jy geweet jy's die rede dat ek uitgaan?
Jy's die een in wie ek wil vasloop by die bar
Oeps, ongeluk, sien jou nie daar
Val oor my woorde
Ek gaan dit weer verloor
Dis iets in jou oë wat my versmoor
Asem, asem
Onthou ek is awesome
As jou vriende uitgaan sê ek bring vir haar saam
Wat's haar naam?
(Arno) Wat's haar naam
Wat's haar naam
Gaan sy Vrydag daar wees as ek uitgaan?
(Raptor) Dis weer jou verjaarsdag, net soos laas keer
Volgende Vrydag, doen ons dit weer
Geluk, geluk
Dit was ? ongeluk
Jy wou dans en ek wou gaan sit
En hier's ons nou, die's my kans
Sal jy met my dans want ekhouvanjou
okay
(Arno) Dans, dans, saam met my
Dans, dans, saam met my
Sal jy Vrydag met my uitgaan?


