In the flesh
2016-11-15"Die moederboom wieg en sterf van bo na onder toe af, want die wortelstelsel se hart wroet nederig en na aan die aarde."
Boekresensie: Skryn deur Emma Bekker
2016-10-25"Die teksskrywer en regisseur Emma Bekker debuteer met Skryn, ’n bundel gedigte waarin die betekenisse van die begrip 'skryn' veelvlakkig ontsluit word as noodsaaklike skaafprosesse, of ruimtes waarin kosbaarhede bewaar word."
Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis
2016-08-15"Soos in As die wind kom draai ontgin Du Plessis aardse simboliek op ’n meesterlike wyse. So word die klippe eindelik die verkondiging van ’n tasbare liefde tussen mense, en die filosofie van die waarheid loop parallel met dié van die liefde."
Boekresensie: 'n Vlerkslag van kleur deur Fransi Nieuwoudt
2016-06-13"’n Vlerkslag van kleur is ‘n bevredigende en moedige bundel met die belofte van ’n volhoubare digterskap."
Op hierdie Dinsdag
2016-04-29"’n Week het een Dinsdag. ’n Jaar, ’n halwe honderd. ’n Rewolusie het baie Dinsdae."
Resensie: Portrette in my gang deur Dolf van Niekerk
2016-04-12"Eindelik word die digter ’n soort kurator, die skatmeester van ouds, en die bundel ’n opgaaf van kosbare memento’s en memoires."
Tien vrae: Nini Bennett oor Boekstaaf
2015-08-07"Met die koms van die internet het die wêreld kleiner begin word – ook die Afrikaanse literêre landskap het paradoksaal verruimend begin 'krimp'."

