Donkerkamer ingestel op die visuele
2011-08-30 In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...
Die slagding
2011-08-16 “Hierdie slagdingetjie bêre ek vir Kersfees,” sê mevroudominee en lig die kisvrieskas se deksel. In die skemerlig van die garage kyk ek na die skapie, verwerk en verseël in groot snitte. Daar is ysdonsies op die ...

As die woorde begin droom: 'n Bundel vir die poësieliefhebber en versamelaar
2011-07-19 Op die agterflap van dié mooi versamelbundel beweer Gerrit Komrij: “Voor mij is hij een van de indrukwekkendste Zuid-Afrikaanse dichters uit de tweede helft van de twintigste eeu … een dichter als Knobel laat je niet los, je keert steeds opnieuw naar ...

Enkele verklarings vir die strafregtelike vervolging van diere gedurende die Middeleeue en Renaissance
2010-08-06"Wat vandag lyk na ’n sinlose en bisarre praktyk, was in die Middeleeue roetine: die beskuldigdes (diere) is formeel gedagvaar en voor ’n hof gedaag; diere het die reg op verdediging gehad en is ook gevonnis, byvoorbeeld gehang, verbrand of toegesluit in ’n tronk."