'n Ver plek vir Zilla nie 'n konvensionele liefdesroman nie
2011-01-18 Margaret Bakkes skryf al donkiejare. Haar eerste roman, Die verste reis, is in 1966 gepubliseer en sedertdien het daar al meer as dertig boeke en verskeie tydskrif- en kortverhale die lig gesien. Sy is, om die minste te sê, ’n veteraan. Human & ...Piet Steyn se Tou grinterig, grusaam en gedetailleerd
2010-11-22 Eers was daar Snoeiskêr (wat in 2007 ’n finalis vir die Sanlam/Insig Groot Romanwedstryd was), toe Bottelnek (2009), en nou is Pine Pienaar weer terug in Tou. In die eerste twee boeke was dit ’n uitgemaakte saak: Wie wil nié iemand wat duime ...Die vierkant van die wraak open 'n hele nuwe kultuur van misdaadfiksie
2010-11-17 Pieter Aspe is al ’n handelsnaam in Vlaandere en Nederland. Met 27 boeke agter sy naam, verskeie vertalings en verkoopsyfers van meer as 1,5 miljoen het hy dáár geen bekendstelling nodig nie. Maar in Suid-Afrika is Aspe onbekend. Vierkant van die ...Abel se ontwaking grillerig, gedetailleerd en pragtig geskryf
2010-09-08 Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karstens bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer ...Die stories in In die mond van die wolf vóél soos die Karoo
2010-07-28 Die anderdag sê iemand in ’n gesprek: “Paul C Venter is ’n beter storieverteller as ’n skrywer.” Ek het lank hieroor getob. Wat presies is die verskil tussen ’n skrywer en ’n storieverteller?Die skyn van tuiskoms teken 'n beeld van die digter
2010-06-02 “A poem begins with a lump in the throat,” lui die bekende aanhaling van Robert Frost, “a home-sickness or a love-sickness. It is the reading out toward expression; an effort to find fulfillment. A complete poem is one where an ...There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom
2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...Die simbiose van kuns: Madri Victor gesels met Marlene van Niekerk
2006-11-28Vroeër vanjaar, by die ALV-kongres op Stellenbosch, het Marlene van Niekerk voorgelees uit haar nuwe boek, Memorandum.
VersKliniek: Joan Hambidge
2006-10-10
Elke gedig skep sy eie verwagtings, maar nuutsegging, ’n onverwagse blik op sake en dubbelsegging maak van ’n gedig iets besonders.