Teen Helderberg, ’n onderhoud met Louis du Plessis
2022-11-24In hierdie video gesels Izak de Vries met die digter Louis du Plessis oor sy bundel Teen Helderberg.
Wat verdedig ons? Die Afrikaanse kampus as fabriek
2021-04-28"Vanaf die sluitstuk van die LMG (ligte masjiengeweer) tot die bedryf van internasionale kontakreëls vir vlote ter see het die Afrikaanssprekende gemeenskap die militêre geskiedenis, tegnologie en strategie tot ’n vlymskerp wetenskap geslyp."
Wene
2021-01-12"Of klop die hart van die stad eers in my
as dié blitsbesoeker, wat snuffel op straat,
sy kits-kos, kits-pos, kits-eer los
eietydse vertoonsug agterlaat"
Tussen vinne en vlerke
2020-10-19"Weet die swerms wat
hoog bokant draai
dat die visse verborge
in hierdie baai
elke drif, elke traan
deel en verstaan?"
Die kolonel
2020-10-12"Vir twee dae sweet ons
meer as wat mens kan
onder Oupa die leier,
die kolonel, die man"
Simpel ploegperd
2020-10-06"Vandag onthou ek: naweke
op jou saal was ék die kind
met wie jy teen Helderberg galop
teen die spoed van die suidewind"
Nóg ’n kerkhof?
2020-09-23"Buite Santa Croce in Florence
verwelkom Italiaanse digkuns ons:
troon Commedia
se Dante"
Marionet
2020-07-16"As die aandskemer inkruip
gee die knieë las
trap die bene onvas
word woorde lomp
die geheue stomp"
Onbenullige voorouers
2020-06-24"rusteloos en fiks
was elke plant en dier en mens
ook ék, ongebore
stap vir stap
bewusteloos en niks."

