Press release: Schreiner Karoo Writers Festival, 19–21 June 2025
2025-06-05The Schreiner Karoo Writers Festival is an annual literary celebration held in Cradock, South Africa, featuring writers mainly from the Karoo. Evening gatherings often include dinner-theatre performances, fireside chats, and open mic sessions, complemented by hearty Karoo cuisine and warm hospitality.
Pasverskyn: Maklik met Marinda deur Marinda Engelbrecht
2025-06-05’n Keur van al Marinda se toekatyd-resepte; die goue gunstelinge waarmee sy grootgeword het! Vier die lewe en dek ’n feestafel wat kreun van oorvloed: beesstert, pasteie, kerrieafval, skaapstertjies, varkribbetjie, doeksagte lamstjops. Brode, patees en nostalgiese slaaie sorg vir bykos. Vir weeksaande is daar lipaflek-pastas en vir suikertande outydse Cremoratert, poffers en vele verrassings.
Persverklaring: "Deel" jou skribbels en wen ’n Woordfeeservaring vir twee
2025-06-05Die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees vier 25 jaar van kuns, kultuur en uitdrukking met die feestema "Deel". Jy kan deel wees van die feesvieringe deur jou skribbels, skrabbels en sketse met die feesbestuur te deel, en ’n Woordfeeservaring ter waarde van R2 000 te wen.
Persverklaring: RSG Radioteater – Albert Maritz se Hospitaalsaal in Bloem op Donderdagaand 5 Junie om 20:00
2025-06-03In ’n oorlogshospitaal word iets van alles in ’n kookpot gegooi. En binne die vier mure is min wegsteekplek.
Wiskunde: Graad 7-vraestel en memo, tweede kwartaal
2025-06-03Dis winter en tyd vir die Junie-eksamen. As jy in graad 7 is, kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit jou help om vir jou eksamen voor te berei. Jou beker warm sjokolade sal ekstra soet smaak as jy goeie punte in die eksamen behaal!
Persverklaring: Bekroonde skrywer Danie Marais lei slypskool vir stokperdjie-digters op 7 Junie 2025 by die Taalmonument
2025-05-30Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl weereens ’n poëtiese oplossing: ’n slypskool op Saterdag 7 Junie 2025, met die beminde digter, vryskutjoernalis, musiekskrywer en omroeper Danie Marais.
Press release: Celebrating 20 years – Stellenbosch International Chamber Music Festival 2025
2025-05-29The Stellenbosch International Chamber Music Festival boasts the largest collective of world-renowned classical musicians at any festival on the African continent. The festival will take place from 4 to 13 July at the US Konservatorium in Stellenbosch this year.
Wiskunde: Graad 12-vraestel 2 en memo, tweede kwartaal
2025-05-28Is jy in graad 12? Jy is nie meer so klein soos die kinders op hierdie prent nie. Een van die dae staan jy nie meer in die ry voordat die skooldag begin nie. Hier is wel ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld wat jou sal help om rye en reekse vir jou volgende Wiskundevraestel te bemeerster.
Nuut by Naledi: Feesmaalgang deur Dietloff van der Berg
2025-05-28Feesmaalgang is die debuutbundel van Dietloff van der Berg en bied ’n unieke beeld van die ontwikkelingsgang van ’n digterslewe, om saam te val met die eeufees van Afrikaans as amptelike taal.
Fresh off the press: Behind prison walls by Edwin Cameron, Rebecca Gore and Sohela Surajpal
2025-05-28South Africa faces severe femicide, and most murderers evade justice. Prisons fail by perpetuating crime; harsher sentences do not help. Edwin Cameron, after visiting prisons, advocates for reform. Along with colleagues, he suggests abolishing minimum sentences, cash bail, and decriminalising drug use to improve safety and justice.
Persverklaring: RSG Radioteater, SD Fourie se Rooi papawer op Donderdagaand 29 Mei om 20:00
2025-05-27Met die polsende musiek, Thea se ontbloting van ou gevoelens in die dans en Anna se heftige reaksie, speel die verhaal uit. Tragedie, liefde en ’n nuwe begin met ’n enkele rooi papawer op ’n skilderdoek.
Press release: Mannequin Pictures options political thriller Good Hope by Nick Clelland
2025-05-27Mannequin Pictures has optioned the screen rights to the political thriller Good Hope, the debut novel of South African author, political advisor and communications specialist, Nick Clelland, for adaptation into a series.
