LitNet

LitNet

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestelle en memoranda, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-05-15

As jy vanjaar in graad 6 is, het jy seker nog nie so baie van hierdie voorwerp in jou lewe gesien nie. As jy egter voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen, kan jy hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen aflaai en meer lees oor die poskantoor. Dalk pos jou ouers vir jou ’n liefdesbrief as hulle sien watter goeie punte jy as gevolg van jou harde werk behaal.

Persverklaring: kortlyste van die 2025-UJ-pryse vir Afrikaans aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2025-05-15

Die UJ-pryse word toegeken aan uitnemende tekste in enige genre wat oorspronklik in Afrikaans geskryf is en in die vorige kalenderjaar verskyn het. Hier is vanjaar se kortlyste.

Press release: Kingsmead Book Fair in Johannesburg on 24 May 2025

LitNet Books and writers 2025-05-14

Calling all birds of a feather to bookmark together at this year’s Kingsmead Book Fair. Kingsmead College will host the 13th annual Book Fair on Saturday, 24 May 2025 at Kingsmead College campus in Melrose, Johannesburg from 09:00 to 18:00.

Press release: Wake up with the Daily Maverick at Hermanus FynArts Festival, 9–13 June 2025

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-05-14

Hermanus FynArts is proud to announce a dynamic new addition to the FynArts Festival: Wake up with Daily Maverick, a compelling morning talk series taking place from 9–13 June 2025. Don’t miss this thought-provoking series, designed for those who believe in the power of information, debate, and democracy.

Persverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington begin 21 Junie 2025

LitNet Kuns 2025-05-14

Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders, veral in SA, wat die boek, storie en boekmaakproses ken, word die tweede omvattende en onafhanklike illustrasiekursus hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied. Die kursus begin Saterdag 21 Junie 2025, duur 18 maande en bied aan kunstenaars die unieke geleentheid om aan die hand van gespesialiseerde hulp hul illustrasiedrome te bewaarheid.

Uitnodiging: Bekendstelling van Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2025-05-13

Die SA Akademie nooi u vriendelik na die bekendstelling in Pretoria van Louise Viljoen (red.) se boek Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe. Dit is die sestiende titel in die SA Akademie se huldigingsreeks vir Hertzogpryswenners en die gevierde Antjie Krog is die eregas. RSVP teen 15 Mei.

Persverklaring: Vlooi en die speelgoedkis by die Kunstekaap

LitNet Teater 2025-05-12

Opvoeders en leerders, neem kennis! Vlooi besoek binnekort weer die Kunstekaap. Hier is solank inligting sodat julle betyds kan kaartjies koop.

LitNet: Ideesmouse

LitNet Nuusbrief 2025-05-09

LitNet: Ideesmouse

Nuut by Tafelberg: Speurhond Willem in Japan deur Elizabeth Wasserman en Chris Venter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-05-09

Adriaan skryf ’n haikoe in vir ’n kompetisie en wen ’n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld ’n fees bywoon. Hy kan amper nie glo hy wen nie, maar Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat Adriaan onraad vermoed ...

Nuut by Naledi: Spanje: Reise in ’n palmpses deur André Pretorius

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-05-09

In die eerste vollengte reisbeskrywing van Spanje in Afrikaans sedert Olé! van André P Brink in die 1960s, bring Pretorius ’n aangrypende land na die leser. Op die perkament van ’n ou Spanje met sy eggo’s van drie operas – van kerk en staat, van sensualiteit, van spoke van die verlede – vind hy die filmmaker Pedro Almodóvar se skets van die nuwe Spanje van ons leeftyd.

Pasverskyn: Prins deur Ryan Pedro

LitNet Boeke en skrywers 2025-05-08

In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n bepaalde gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde idees oor coloured-laities. 

Persverklaring: Rooiwarm Kaapse jazz by vanjaar se Hermanus FynArts – 6 tot 16 Junie 2025

LitNet Feeste 2025-05-07

Volgens Ramon Alexander, wat ook die musikale direkteur van Kaapse Kabaret en We hear music is wat Junie na FynArts kom, kan "almal van jazz hou. Dis soos goeie kos."

Persverklaring en nuutsflits: Afrikaans Amptelik 100 – NB-Uitgewers bied afslag op sekere boeke!

LitNet Jonathan Ball-portaal 2025-05-07

"Om die amptelike erkenning van Afrikaans op 8 Mei 1925 te herdenk, skop NB se 'wees wakker, soek die geel plakker!'-veldtog vanjaar op 8 Mei af. Lesers kan in boekwinkels op die uitkyk wees vir dié Afrikaanse boeke wat met ’n heldergeel plakker gemerk is."

Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-05-07

Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Jy ken seker die bekende sprokie van die twee kinders wat in die woud verdwaal en ’n lekkergoedhuisie ontdek het. Jy hoef nie so verlore soos hulle te voel as jy vir jou Wiskunde-eksamen voorberei nie. In hierdie gratis oefenvraestel van Wilhelm du Toit sal jy in sekere van die voorbeeldsomme huisies van vuurhoutjies kan bou. Wanneer jy goeie punte in die eksamen behaal, kan jy jou met smullekker koekies beloon. 

Persverklaring: RSG Radioteater se nuwe middagvervolgverhaal Bly hardloop op vanaf Vrydag 9 Mei om 14:45

LitNet Leefstyl 2025-05-06

Bly hardloop, deur Mari Snyman, is die nuwe middagvervolgverhaal wat op RSG begin vanaf 9 Mei, elke weeksdag om 14:45 tot 15:00.

Top