LitNet

LitNet

Press release: The interpreters: South Africa’s new non-fiction launches in Stellenbosch on 29 May 2025

LitNet Books and writers 2025-05-27

Soutie Press is excited to launch The interpreters: South Africa’s new non-fiction edited by Sean Christie and Hedley Twidle. Hosted by Lou-Marié Kruger at the Welgevallen Community Clinic in Stellenbosch on 29 May 2025, Sean and Hedley will be in conversation with Jonathan Amid about rare and beloved forms of nonfiction writing emerging from the country over the last 30-plus years.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Twyfelbos deur François Loots, 3 Junie 2025 by Strand Biblioteek

LitNet Boeke en skrywers 2025-05-27

Kom gesels saam met François Loots en Jeremy Vearey oor François se splinternuwe historiese roman, Twyfelbos, op 3 Junie by Strand Biblioteek.

Competition: Gqeberha, we are giving away tickets!

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-05-26

The theatre is giving away two tickets to one lucky LitNet reader. You and a companion will then be able to attend this event for free.

Kompetisie: Gqeberha, ons gee kaartjies weg!

LitNet Musiek 2025-05-26

Die teater gee twee kaartjies weg aan ’n gelukkige LitNet-leser. Jy en ’n metgesel sal dan hierdie geleentheid gratis kan bywoon.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster in Welgemoed op 14 Junie 2025

LitNet Boeke en skrywers 2025-05-26

U word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster op Saterdagoggend van 11:00 tot 13:00 op 14 Junie in Welgemoed. Francois Bloemhof sal in gesprek met die skrywer wees.

LitNet: Skrywers kies koers Karoo toe

LitNet Nuusbrief 2025-05-23

LitNet: Skrywers kies koers Karoo toe

Wiskunde: Graad 12-vraestel 1 en memo, kwartaal 2

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-05-23

Is jy in graad 12? Dis tyd om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen hierdie kwartaal. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld wat jou sal help om briljante punte te kan behaal!

Invitation: Book launch of The lucky ones by Alistair Mackay at Love Books in Melville on 26 May 2025

LitNet Books and writers 2025-05-23

You are invited to the book launch of The lucky ones by Alistair Mackay at Love Books in Melville, Johannesburg, on 26 May 2025 from 17:30 for 18:00. Jarred Thompson will be in conversation with Alistair Mackay.

Persverklaring: Wenners van die 2025-UJ-pryse vir Afrikaans

LitNet Boeke en skrywers 2025-05-22

Die wenners van die 2025-UJ-pryse is aangekondig. Hier is nog inligting.

Wiskunde: Graad 6-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-05-21

Is jy in graad 6 en bekommer jy jou oor jou Wiskunde-eksamen wat voorlê? Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit sal jou spanning soos mis voor die son help verdwyn. Laai dit af, oefen jou werk en jy sal sommer met selfvertroue kan gaan skryf.

Nuut by Human & Rousseau: Kaptein Onderbroek en die wraak van professor Poepenpoel deur Dav Pilkey

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-05-21

George en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof dadelik iemand in sy plek: Professor Poepenpoel. George en Harold spot te lekker met die professor se lawwe naam en van. Maar dan neem die professor wraak. 

Nuut by Pan MacMillan: Braaf soos ek! deur Zulaikha Patel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-05-21

In hierdie inspirerende prenteboek deel Zulaikha Patel die ware verhaal van ’n dogtertjie wat geleer het om dapper te wees en haar stem gebruik het om ’n groter verandering te bring as wat sy ooit sou kon droom.

Nuut by Human & Rousseau: As ek jy was deur De Wet Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-05-21

Gretchen kry die hoofrol in hulle dramaklub, maar word geboelie oor haar gewig, terwyl die gewilde Barbara die boelie is. ’n Geheimsinnige sakkie wenspoeier veroorsaak egter chaos ... Want Barbara daag die vakansie in Gretchen se lyf by die dieetkamp op, terwyl Gretchen in Barbara se lyf by die dramakamp aankom! ’n Skreeusnaakse, maar deernisvolle storie oor boeliegedrag, selfbeeld en ware vriendskap.

Nuut by Lux Verbi: Eendag is te ver deur Jaco Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-05-21

Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek.

Persverklaring: Netwerk24-kykNET-Rapport-pryse nou nog groter

LitNet Boeke en skrywers 2025-05-21

Die ondersteuning van Afrikaanse skrywers kry ’n hupstoot met ’n verhoging in die prysgeld van die kykNET-Rapport-boekpryse, voortaan bekend as die Netwerk24-kykNET-Rapport-pryse.

Top