
Alle belangstellendes word uitgenooi na vanjaar se Fritz Ponelis-gedenklesing op 30 Julie in Stellenbosch. Die spreker is Suléne Pilon en die onderwerp is: “Oor wat is en wat was: ’n gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse sintaktiese konstruksies met wees”.
Datum: 30 Julie 2025
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: STIAS, Maraisweg 10, Stellenbosch
RSVP voor 15 Julie by wae@sun.ac.za

