Gewildste plasings op LitNet: 2025
2025-12-19Watter plasings het LitNet se lesers in 2025 die meeste gelees? Ons publiseer graag die lys van die tien gewildste plasings volgens ons statistiekplatform, sowel as ChatGPT se oorsig van die gewildste plasings van die jaar.
New from Kwela: Why am I like this? by Qaanitah Hunter
2025-12-18Farah Garda believes that she’s incapable of change, stuck in a pattern of self-loathing and destructive tendencies. She leaves Cape Town to care for her ailing mother and stumbles into grief, growth, and green smoothies. Love doesn’t save her—she saves herself.
Pasverskyn: Sprokie in ’n streepbaadjie deur Christien Neser
2025-12-18Heloise begin graad elf by Presidentpark. Daar ontmoet sy AB, die skool se "bad boy", wat ook in haar kunsklas is. Wanneer hulle kunsonderwyser bedank, stel AB vir Heloise aan sy ouma voor, beeldhouer Heike Leibig. Heike se middeleeuse heldin is Heloise, wat saam met haar geliefde Abelard (na wie AB vernoem is) in Parys se oudste begraafplaas lê.
Wie wen met ’n vertelling oor hul troue?
2025-12-18Daar was ’n prys van R2 000 op die spel vir die beste vertelling. Nou, na baie gekopkrap, is die wenner aangekondig. Ons het heerlike stories ontvang. Lees hulle gerus!
Persverklaring en aankondiging: Wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys 2025
2025-12-11Alfred Schaffer, digter en akademikus, is vanjaar se wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vir die bevordering van die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland.
Pasverskyn: Wen die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer
2025-12-10Bekommernis, twyfel, verwarring, depressie, woede en gevoelens van veroordeling is alles aanvalle op die gemoed. Bekende outeur Joyce Meyer sal jou help om hierdie belangrike gevegte te wen.
New from Kwela: Not another samoosa run! by Nadia Cassim
2025-12-10In Tasneem’s close-knit Muslim Indian community the stigma of divorce is a heavy burden to carry, and her mother insists on finding her a new husband – even if it means orchestrating a traditional “samoosa run”. When she meets Aadil an unexpected connection sparks and they strike a deal: a pretend engagement to keep their families off their backs. But a simple ruse soon grows complicated because one of them is hiding a life-changing secret ...
Persverklaring: RSG Radioteater, Misverstand deur Anene Loots op Donderdagaand 11 Desember om 20:00
2025-12-10Elna probeer haar wankelrige huwelik red deur vir haar man, Bert, ’n verrassingspartytjie te reël om sy 60ste te vier. Bert raak agterdogtig en kom tot sy eie gevolgtrekkings.
Persverklaring en boekbekendstellingsuitnodiging: Verantwoording deur Hercules Boshoff
2025-12-10Jy word uitgenooi na ’n boekbekendstelling op Vrydag 12 Desember 2025 om 9:30 vir 10:00. Die gesprek tussen Pieter Duvenhage en Hercules Boshoff vind by The Foundry te Nooitgedacht Village in Stellenbosch plaas. Hier is nog besonderhede.
Gewildste plasings op LitNet: 3 tot 9 Desember 2025
2025-12-10Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 3 tot 9 Desember 2025.
Press release: Third call for papers for Amazwi’s 2026 Literature Heritage Ecology Conference
2025-12-08Amazwi intends to produce a peer-reviewed and edited electronic edition of the conference proceedings. The submission process will be shared with those whose abstracts are accepted for the conference.
Pasverskyn: Vredemaker deur Reggie Peace
2025-12-04Reggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer, maar hy bly ontevrede met homself. Hy streef voortdurend na erkenning en aanvaarding, tot hy besef dat hy ’n keuse het: Kies die lewe, óf kies ’n stadige dood.
