Persvrystelling: Konferensie in Utrecht, Nederland op 24 November 2023
2023-10-06Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) nooi u uit na sy eerste konferensie op Vrydag 24 November 2023. Die tema van die konferensie is Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland". Die konferensie vind van 11:00 tot 16:00 plaas in die vergadersaal van die Lutherse Kerk, Hamburgerstraat 11, Utrecht, Nederland.
Press release: 3rd Kaaps Symposium 2024 | Second submission date | 30 June 2024
2023-10-05We invite academic presentations (posters, papers, panel discussions) and creative works and performances in a forum that aims to bring together developing and cutting-edge research and work that will benefit the science of Kaaps and support the social and academic literacy practices of Kaaps speakers, and full participation in the educational, religious, cultural, political and economic facets of our rainbow, non-racial society.
Uitnodiging: Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe
2023-10-05Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing in Afrikaans in die vorm van ’n referaat of plakkaat by die simposium (23–24 November 2023) aan te bied. Die aangepaste sperdatum vir voorstelle is 20 Oktober 2023.
Persverklaring: Aankondiging van SA Akademieraad 2023–2026
2023-10-05Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Raad vir die termyn 2023 tot 2026 is by sy algemene jaarvergadering op Donderdag 28 September aangekondig. Ilse Feinauer is die nuwe voorsitter en Leopoldt van Huyssteen is die ondervoorsitter.
Press release: Luna Paige shares the stage with the Zolani Youth Choir in her show Saam (all)een at Toyota US Woordfees 2023
2023-10-05The highlight of the show promises to be the long-awaited collaboration between Luna Paige, composer and choir arranger Franco Prinsloo and the Zolani Youth Choir. Paige met the choir leader, Mr Odwa Mvunga, many years ago. After meeting and sharing the stage with Franco Prinsloo at Woordfees 2022, and reconnecting with the Zolani Youth Choir at the Montagu Art Deco Festival earlier this year (2023), she decided the time was right to invite this community youth choir to join her on stage.
New from Umuzi: Place by Justin Fox
2023-10-03From the mountainous eastern Karoo of Olive Schreiner to the big-game lowveld of Sir Percy Fitzpatrick, from Deneys Reitz’s wide-open Cape interior to the bushveld of Eugène Marais’s Waterberg, Fox reveals the majestic power of place.
Fresh off the press: It’s always Friday somewhere in the universe by Joe Kitchen
2023-10-03Kola K is marooned. He is not sure whether he is marooned on an island, a planet or in another dimension outside time and space. To make matters worse, he is suffering from amnesia.
Bygewerkte, chronologiese program | Die EasyEquities-skrywersfees | 9–14 Oktober 2023 | Toyota US Woordfees
2023-10-03Enkele wysigings het plaasgevind. Laai die bygewerkte en chronologiese program van vanjaar se EasyEquities-skrywersfees by die Toyota US Woordfees 2023 hier af.
Press release: The Island Prize 2023–2024 for unpublished African authors
2023-10-02Karen Jennings: "It is through prizes like these that authors across the continent can gain the confidence to tell stories as they wish. The hope is that, with time, such stories will become appreciated across the globe, without first being labelled as an exception or a surprise."
Persverklaring: Odendaal se Droomwerk by Aardklop, Woordfees te sien
2023-10-02Droomwerk speel van 3 tot 6 Oktober by Momentum Beleggings Aardklop by Potch Girls’ High. Hierna volg ’n speelvak by Toyota US Woordfees by Rhenish Girls’ High van 11 tot 15 Oktober, en kaartjies kan op Quicket aangekoop word.
Persverklaring: KKNK en Oudtshoorn skitter met Wes-Kaapse erkenning
2023-10-02Drie Kuns- en Kultuurtoekennings van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport is Dinsdagaand 26 September aan die KKNK oorhandig. Hierdie toekennings erken jaarliks uitnemende bydraes tot die kunste, kultuur, erfnis, taal, biblioteke, argiewe, museums en geografiese name en is in 2023 vir die 21ste keer by die Kunstekaap-teatersentrum in Kaapstad oorhandig.
Nuut by Human & Rousseau: Help, help deur Nataniël
2023-09-29Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar.
Nuut by Human & Rousseau: Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis deur Troula Goosen
2023-09-29Die Sproetebessies kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n luukse gasteplaas in Bobbejaanskloof naby 'n kuil waaruit daar snags 'n grillerige mis opstyg. Eintlik moet hulle uitvind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter.
Nuut by Human & Rousseau: Kanniedood deur Joha van Dyk
2023-09-29Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben wou sy kop laag hou. Maar dinge loop van die begin skeef. ’n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met ’n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie; met oorlog. Die nag wat Kalla in die niemandsland aangeval is het alles verander.
