Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n boekresensie
2022-10-12"Die verloop van die verhaal word met ’n ferm hand van ’n begaafde skrywer beheer."
Die kind se naam is Anneke: ’n onderhoud met Juliana Coetzer
2021-04-16"My geluk was buite my beheer toe ek gedink het die lewe en al sy inwoners moet my gelukkig maak. Nou dink ek anders."
Sê nou maar jy het verwond?
2020-03-05"Dit is ’n skaars mens, die een wat sê: 'Ek sal luister terwyl jy my vertel wat ek in my onbesonnenheid aan jou gedoen het. Of voordeel getrek het uit ‘n sisteem wat jou eenkant toe gestoot het. Ek sal luister om te probeer verstaan.'"
Bloed op die duine en ander verhale deur Doc Immelman: ’n resensie
2019-07-02"In elke storie is daar ’n menslikheidsfaktor en meelewing met die naaste."
The twinkling of an eye deur Sue Brown: ’n resensie
2017-11-21"Dit is nie ’n weergawe van mense wat jammer gekry wil word nie, maar ’n storie vertel van Craig, hulle seun en broer, ’n twaalfjarige kind wat die lewe tot die einde gelééf het."
Die kwesbares
2017-10-31"Dit is al waaraan ek die heelweek dink terwyl ek luister na die families wat getuig oor die 141 psigiatriese pasiënte wat in die 'sorg' van verskeie nieregeringsorganisasies gesterf het: húlle het alleen doodgegaan."
Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n onderhoud
2017-09-18"Van my kliënte het gevra: Vertel my storie. Vertel sodat ander daaruit kan leer. So is die boek gebore."
Die meisie op die bus en ander liefdesverhale: ’n resensie
2017-04-04"Die bundel is ’n samestelling van Doc Immelman se verhale wat in die jare 1955 tot 1965 in tydskrifte soos die destydse Die Huisgenoot en Sarie Marais gepubliseer is. Almal met die liefde as tema – al 13 van hulle."
Rooi in die reënboog
2016-11-22"'Suid-Afrika,' roep die Hollander opgewonde uit en groet ons met die hand soos ou vriende. Die omstanders kyk ons groepie nuuskierig aan. Ons noem opsetlik en effens hovaardig Madiba se naam asof ons hom persoonlik geken het, maar swyg oor die Springbokke."
Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux
2016-11-08"Vir my was dit die boodskap, vir elkeen sal dit iets anders wees. Jy sal nie met leë hande wegstap nie."
Agterpaaie
2016-08-30"Jy moet jou aan die asem van die natuur oorgee. Die versigtigheid agterlaat. Anderkant toe se weë volg."
Boekresensies: Lemoenseisoen en Sjokoladesoene deur Kristel Loots
2016-06-14"Kristel Loots kry dit reg om met haar liefdesromans ʼn mens weer in die genot van liefhê en die oorgawe aan die liefdesdaad te laat glo."
Boekresensie: Marga & Henriëtte, in die skadu van skisofrenie deur Marga van Rooy en Henriëtte Boot
2016-04-25"Terwyl Marga se verhaal die agtergrond van die storie vertel, trek Henriëtte die drade bymekaar. Die krag van die boek lê in die feite, geskryf deur iemand wat persoonlike ervaring het. Iemand wat self die pad moes stap van skisofreniese simptome, van verstaan tot aanvaarding tot herstel."
Anneke
2015-11-02Juliana Coetzer se outobiografiese roman Bloedvreemd oor haar dogter Anneke, wie se lewe op 'n jong ouderdom weens siekte vir altyd verander het, het onlangs verskyn. Hierdie verhaal verskyn nie in die boek nie.
Tien vrae: Juliana Coetzer oor Bloedvreemd
2015-09-02"Elke ouer het drome vir sy kind, maak nie saak of dit onrealisties is nie. Ek moes elkeen van daardie drome laat gaan."